28/09/2026
π LPL Krieket in Johannesburg! π
Baie geluk aan Michael van Rooyen en Theo Benecke wat verlede week aan die LPL-kriekettoernooi in Johannesburg deelgeneem het vir die Supermen! πͺπ»π₯
Die twee het vrek goed gevaar en hul span het sommer die hele toernooi gewen! ππ₯³
βn Spesiale gelukwensing ook aan hul afrigter, Quinton Coetzer, wat die twee se afrigter is en hulle deur die toernooi ondersteun en afgerig het. πππ»
Ons is ongelooflik trots op julle! Baie geluk met hierdie besonderse prestasie β julle het gewys wat harde werk, talent, goeie afrigting en spanwerk kan vermag! ππ»ππͺπ»
Baie geluk, Michael, Theo en Quinton! ππ₯³