19/08/2026
Tiny Trees Kleuterskool
Afrikaans & English Preschool based in Rustenburg, North West.
19/08/2026
18/08/2026
🌊 **WEN ’n onvergeetlike 10-dae vakansie in Barra, Inhambane, Mozambique!** 🏝️
Stel jou voor… jy en jou geliefdes (slaap 8 mense) wat die pragtige strande van Mozambique geniet, met verblyf terwaarde van R55 000.
Die opbrengs van die raffle gaan direk na nuwe speelgoed en ’n speelgrond vir die kinders – so jy speel nie net vir ’n droomvakansie nie, jy help ook met n goeie saak.
🎟️ Kaartjies is beskikbaar – moenie dié kans misloop nie!
(Bespreking moet bevestig word.)
Kom wen saam… die strande wag! 🌞
https://tinytrees.digitickets.co.za/giveaway/mozambique-dream-getaway/
18/08/2026
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the school
Telephone
Website
Address
251 Beyers Naude
Rustenburg
Opening Hours
| Monday | 06:00 - 18:00 |
| Tuesday | 06:00 - 18:00 |
| Wednesday | 06:00 - 18:00 |
| Thursday | 06:00 - 18:00 |
| Friday | 06:00 - 18:00 |