30/03/2026
What an outstanding Term 1! πβ¨
We are so proud of all our swimmers and the incredible progress made in the water.
Thank you for being part of our swim family β we canβt wait to welcome everyone back for Term 2, starting Tuesday, 7 April 2026! ππββοΈ
//
Wat βn ongelooflike kwartaal 1! πβ¨
Ons is sΓ³ trots op al ons swemmers en die wonderlike vordering wat in die water gemaak is.
Dankie dat julle deel is van ons swemfamilie β ons kan nie wag om almal weer terug te verwelkom vir kwartaal 2, wat Dinsdag 7 April 2026 begin nie! ππββοΈ
29/01/2026
Fri-'yay' just got better! π¦β¨
Swimming lessons are now available on the second and fourth Fridays of every month, starting February 2026 πββοΈπ
Perfect for busy schedules!
Spots are limited β register now and letβs make Fridays a splash! π¦π¬
16/01/2026
π’ Weβre Hiring!
Specific Swimming is growing and weβre looking to add to our team.
If youβre passionate about swimming, working with kids and adults, and being part of a swim school that values a positive learning environment- get in touch with us.
//
π’ Ons stel aan!
Specific Swimming groei en ons is op soek na iemand om by ons span aan te sluit.
As jy βn passie het vir swem, dit geniet om met kinders en volwassenes te werk, en deel wil wees van βn swemskool wat βn positiewe leeromgewing waardeer β kontak ons.
25/12/2025
Merry Christmas πππ // GeseΓ«nde Kersfeesπππ
15/12/2025
π¦ Registrations for 2026 are now OPEN!β¨
Get ready for another exciting year in the pool! Join us in 2026 for quality swimming lessons focused on confidence, safety, and fun β all in a warm, supportive environment. ππ
//
π¦ Inskrywings vir 2026 is nou OOP! β¨
Maak gereed vir nΓ³g βn opwindende jaar in die swembad! Sluit in 2026 by ons aan vir kwaliteit swemlesse wat fokus op selfvertroue, veiligheid en pret β alles in βn warm, ondersteunende omgewing. ππ
15/12/2025
What an incredible way to end the year β full of progress, confidence, and big smiles in the pool! From brave first splashes to stronger strokes, our swimmers truly made us proud. π
Thank you to all our amazing swimmers and supportive families for a fantastic term and year. We loved every moment in the water with you β and we canβt wait to make even more waves together next year! πβ¨
//
Wat βn wonderlike manier om die jaar af te sluit β vol groei, selfvertroue en vrolike glimlagte in die swembad! Van dapper eerstes tot sterk, selfversekerde swemslae het ons swemmers ons ongelooflik trots gemaak. π
Baie dankie aan al ons fantastiese swemmers en ondersteunende families vir βn ongelooflike kwartaal en jaar. Ons het elke oomblik saam met julle in die water geniet β en sien baie uit daarna om volgende jaar nΓ³g meer golwe saam te maak! πβ¨
15/12/2025
Term 4 2025 / Kwartaal 4 2025 π©΅π¬
ππ½ππΎββοΈππ»ββοΈππ½ββοΈππ»ππΎ
15/12/2025
Term 4 2025 / Kwartaal 4 2025 π©΅π¬
Some prize-giving fun / Bietjie prysuitdeling pret
ππ½ππΎββοΈππ»ββοΈππ½ββοΈππ»ππΎ