Sonstraal Kleuterskool

Sonstraal Kleuterskool Sonstraal Kleuterskool - Waar elke kind straal🌞Kom sien self waarom Sonstraal Kleuterskool uitblink🌞

04/05/2025

Tema: My Familie
πŸ‘΄πŸ‘΅πŸ§”πŸ‘©β€πŸ¦±πŸ‘±β€β™‚οΈπŸ‘±β€β™€οΈπŸ§‘β€πŸ¦²

5 - 9 Mei

28/04/2025

π•ŠπŸŒžπ•†πŸŒžβ„•πŸŒžπ•ŠπŸŒžπ•‹πŸŒžβ„πŸŒžπ”ΈπŸŒžπ”ΈπŸŒžπ•ƒ
Sonstraal Kleuterskool – Waar elke kind straal!

Gee jou kleinding die beste begin in ’n liefdevolle, leer-ryk omgewing!
Sonstraal Kleuterskool in Rustenburg neem kinders van 3 maande tot en met Graad R.

Skoolfooie:

R2100 per maand (2 jaar en ouer) – alle etes ingesluit

R2000 per maand (onder 2 jaar) – alle etes ingesluit

Skoolfonds sluit in weeklikse Catrobatkids lessies

Wat maak ons uniek?

Speel-gebaseerde leer vir optimale ontwikkeling

Borsvoed-vriendelike baba-klaskamer vir ons jongste Sonstraaltjies

Gekwalifiseerde, liefdevolle onderwysers

Kom beleef self die warmte en omgee wat Sonstraal Kleuterskool uniek maak!

Adres: Kerkstraat 235, Rustenburg
Kontak: 014 592 3155 / 076 240 5546

Bel ons vandag – die Sonstraal-avontuur wag!

Gereed vir kwartaal 2🌞Kan nie wag om al ons kinders weer te sien nieπŸŽ–
03/04/2025

Gereed vir kwartaal 2🌞
Kan nie wag om al ons kinders weer te sien nieπŸŽ–

π•ŠπŸŒžπ•†πŸŒžβ„•πŸŒžπ•ŠπŸŒžπ•‹πŸŒž ℝ πŸŒžπ”ΈπŸŒžπ”ΈπŸŒžπ•ƒSonstraal Kleuterskool, die skool waar elke maatjie belangrik is.Maak 'n afspraak en kom besoek ons p...
12/02/2025

π•ŠπŸŒžπ•†πŸŒžβ„•πŸŒžπ•ŠπŸŒžπ•‹πŸŒž ℝ πŸŒžπ”ΈπŸŒžπ”ΈπŸŒžπ•ƒ

Sonstraal Kleuterskool, die skool waar elke maatjie belangrik is.

Maak 'n afspraak en kom besoek ons pragtige skooltjie!

~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~

Sonstraal Kleuterskool in Rustenburg neem kinders van 3 Maande tot en met Graad R.
Skoolgeld beloop R2100 - voldag (kinders 2 jaar en ouer) per maand. Alle etes ingelsuit
R2000 - voldag (kinders jonger as 2 jaar) per maand. Alle etes ingesluit.
Registrasie geld sluit 'n Sonstraal hempie in wat op Vrydae gedra word.

Sonstraal Kleuterskool is β€˜n pragtige kleuterskool waar kinders ons nommer een passie is, ons glo aan leer terwyl ons speel.

Pragtige, veilige borsvoed-vriendelike baba klaskamer beskikbaar vir mammas se gebruik enige tyd van die dag, met yskassie en gemaklike borsvoed of pomp area. Al die melkies word ook baie mooi gemerk vir elke babatjie se bottels deur die dag.

Ons is gemeenskap gedrewe en kondig sodoende met trots aan dat ons hande gevat het met Light House Kinderhuis en tans gratis pre-primΓͺre onderrig asook voedsel aan drie Light House kindertjies verskaf.

Al die onderwyspersoneel van Sonstraal Kleuterskool is ten volle gekwalifiseerd in die grondslagfase, en sorg dat u kind gereed is wanneer dit tyd is om na die 'Groot Skool' te gaan.

Skryf sommer vandag nog in! Ons kan nie wag om jou as deel van die Sonstraal familie te verwelkom nie!

Kerkstraat 235, Rustenburg
014 592 3155 / 076 240 5546

❀️
06/02/2025

❀️

01/01/2025
π•ŠπŸŒžπ•†πŸŒžβ„•πŸŒžπ•ŠπŸŒžπ•‹πŸŒž ℝ πŸŒžπ”ΈπŸŒžπ”ΈπŸŒžπ•ƒSonstraal Kleuterskool, die skool waar elke maatjie belangrik is.Maak 'n afspraak en kom besoek ons p...
12/12/2024

π•ŠπŸŒžπ•†πŸŒžβ„•πŸŒžπ•ŠπŸŒžπ•‹πŸŒž ℝ πŸŒžπ”ΈπŸŒžπ”ΈπŸŒžπ•ƒ

Sonstraal Kleuterskool, die skool waar elke maatjie belangrik is.

Maak 'n afspraak en kom besoek ons pragtige skooltjie!
Bespreek NOU jou lyfie se plek vir 2025!

~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~

20/11/2024

18/11/2024

🌞Registrasie vir 2025 is oop🌞Soek jy 'n kleuterskool waar jou kind sal veilig wees, baie liefde en aandag kry, lekker sp...
03/11/2024

🌞Registrasie vir 2025 is oop🌞

Soek jy 'n kleuterskool waar jou kind sal veilig wees, baie liefde en aandag kry, lekker speel en leer?
Kontak ons gerus om jou klein lyfie by ons in te skryf.

Address

Kerk Straat 235
Rustenburg
0299

Telephone

+27145923155

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sonstraal Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category