Ligkasteel

Ligkasteel Wees die lig vir kinders!

Baie dankie oom Albert, dat jy elke week vir ons maatjies kom karate gee 🥋
22/02/2023

Baie dankie oom Albert, dat jy elke week vir ons maatjies kom karate gee 🥋

Tema: My liggaam 👫 Mooiste prentjies uit klei 🌈
22/02/2023

Tema: My liggaam 👫 Mooiste prentjies uit klei 🌈

5 vakansie verjaarsdae gevier vandag 🌈💦☀️!! Baie geluk Alex, Alexia, Wian, Dian en Ben, hoop julle het net die moooste j...
02/12/2022

5 vakansie verjaarsdae gevier vandag 🌈💦☀️!! Baie geluk Alex, Alexia, Wian, Dian en Ben, hoop julle het net die moooste jaar wat voorlê ❤️

Modderdag!!! 🐷🤣 Gelukkig was dit vooraf gereel…☀️, so al die klein varkies is afgespuit en lekker droog aangetrek ❤️
04/10/2022

Modderdag!!! 🐷🤣 Gelukkig was dit vooraf gereel…☀️, so al die klein varkies is afgespuit en lekker droog aangetrek ❤️

Boeresport pret 🤪🌸🥰
04/10/2022

Boeresport pret 🤪🌸🥰

Wat is dan nou lekkerder as n draairoomys die laaste dag van skool 🍦❤️
04/10/2022

Wat is dan nou lekkerder as n draairoomys die laaste dag van skool 🍦❤️

SJ word 6 🎈
20/07/2022

SJ word 6 🎈

Baie baie dankie Kruislig Youth ❤️ Julle het omtrent ons skool in n wonderwêreld verander 💕🌈
24/06/2022

Baie baie dankie Kruislig Youth ❤️ Julle het omtrent ons skool in n wonderwêreld verander 💕🌈

24/06/2022
Ons tema is Plaasdiere 🐰🐮🐶 Hierdie maatjies van ons word sooo slim 🌈❤️
02/06/2022

Ons tema is Plaasdiere 🐰🐮🐶 Hierdie maatjies van ons word sooo slim 🌈❤️

Baie dankie Harcourts Rustenburg dat julle ons muur so mooi kom verf het!! 🌈💕🌸🙏🏼 En Elreza met jou towerkwas…❤️
15/05/2022

Baie dankie Harcourts Rustenburg dat julle ons muur so mooi kom verf het!! 🌈💕🌸🙏🏼 En Elreza met jou towerkwas…❤️

Address

Joubert Str, Oos Einde
Rustenburg
0299

Opening Hours

Monday 07:15 - 12:00
Tuesday 07:15 - 12:00
Wednesday 07:15 - 12:00
Thursday 07:15 - 12:00
Friday 07:15 - 12:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ligkasteel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Ligkasteel:

Shortcuts

Share

Category