Laerskool Vastrap Naskool

Laerskool Vastrap Naskool Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Laerskool Vastrap Naskool, School, 65 Unie Straat, Rustenburg.

Die graad 2 - 7 naskool maats het lekker partytjie gehou om 2025 af te sluit ! 🥳Geseënde Kersfees en voorspoedige nuwe j...
06/12/2025

Die graad 2 - 7 naskool maats het lekker partytjie gehou om 2025 af te sluit ! 🥳

Geseënde Kersfees en voorspoedige nuwe jaar vir elke een. 🎄🎅🏼🎉

Die graad R en graad 1 naskool maats het weer hierdie jaar ʼn Kersfees projek gehad. Ons het by Helena's Sorgsentrum gaan...
06/12/2025

Die graad R en graad 1 naskool maats het weer hierdie jaar ʼn Kersfees projek gehad.

Ons het by Helena's Sorgsentrum gaan kuier.

Baie dankie aan elke ouer wat hierdie dag moontlik gemaak het. Die oumensies was so baie gelukkig en geseënd! 🤍👵🏼👴🏼

Die naskool se jong span het lekker partytjie gehou om die afsluiting van 2025 te vier! 🥳Geseënde Kersfees, geniet jul v...
06/12/2025

Die naskool se jong span het lekker partytjie gehou om die afsluiting van 2025 te vier! 🥳

Geseënde Kersfees, geniet jul vakansie en ons wens julle ʼn pragtige nuwe jaar toe! 🎄🎉

Oktober Vakansie by die Naskool. 🤩🌈🎾🍕💦🩱
10/10/2025

Oktober Vakansie by die Naskool. 🤩🌈🎾🍕💦🩱

🩷❤️🧡💛💚🩵💙💜
14/02/2025

🩷❤️🧡💛💚🩵💙💜

Vet pret by Laerskool Vastrap Naskool se afsluiting 🥳Dankie vir 'n wonderlike jaar! Ons het julle elkeen baie lief ❤️
01/12/2024

Vet pret by Laerskool Vastrap Naskool se afsluiting 🥳
Dankie vir 'n wonderlike jaar! Ons het julle elkeen baie lief ❤️

Vastrap Naskool gee terug aan die kinders.Ons het bietjie by Môrester Kinderhuis gaan kuier en die dag saam met hulle ge...
01/12/2024

Vastrap Naskool gee terug aan die kinders.
Ons het bietjie by Môrester Kinderhuis gaan kuier en die dag saam met hulle geniet!
Baie dankie aan almal wat betrokke was en ook aan alle ouers van die naskool vir hul skenkings en bydrae. Sonder julle hulp sou ons nie vandag ń sukses kon maak nie! ❤️

Naskool Afsluiting 2024 🍦🍭🏈😋
30/11/2024

Naskool Afsluiting 2024 🍦🍭🏈😋

Address

65 Unie Straat
Rustenburg
0299

Opening Hours

Monday 13:00 - 17:30
Tuesday 13:00 - 17:30
Wednesday 13:00 - 17:30
Thursday 13:00 - 17:30
Friday 13:00 - 17:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Vastrap Naskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category