Klara Klets

Klara Klets

Share

Klara Klets, a channel so fine,
Teaches us English, German, and Afrikaans, so divine. https://linktr.ee/Klaraklets

28/04/2026

Spotify Luisterstories:

Dankie aan elkeen wat Luister.
Bly Jul hou daarvan 🙏🏻🙏🏻🙏🏻

28/02/2026
Paulus in die Tronk - Bybelliedjies vir Kinders 25/02/2026

Afrikaanse Bybelliedjie:

Paulus in die Tronk - Bybelliedjies vir Kinders Paulus het in die tronk gesit omdat hy vir almal van Jesus vertel het, maar hy het nooit moed opgegee nie. Al was die tronk donker en koud, het Paulus steeds...

My Woorde Bou - Afrikaanse Kinderliedjie 18/02/2026

Paulus leer ons dat die tong kragtig is:

My Woorde Bou - Afrikaanse Kinderliedjie Paulus het die mense in die Bybel geleer dat ons woorde krag het, amper soos ’n klein roer wat ’n groot skip kan draai. Hy het gesê dat die tong klein is, ma...

Hilda the Hippo - Fun Kids Song 16/02/2026

Fun English song for kids: Never doubt yourself, no matter the norm.

Hilda the Hippo - Fun Kids Song Hilda teaches us that no matter what the "norm" is, you do what makes YOU happy. Whether you're big or small, wide or thin. If you love something - Do it. Do...

Naald in 'n Hooimied - Afrikaanse Idiome 13/02/2026

Ons leer nog n Idioom met n Liedjie:

Naald in 'n Hooimied - Afrikaanse Idiome Die Afrikaanse idioom “’n naald in ’n hooimied soek” beteken om ’n taak aan te pak wat byna onmoontlik is om te voltooi. Net soos dit feitlik ondenkbaar is o...

Saul - Bybelliedjies vir Kinders 11/02/2026

Saul, die eerste koning van Israel:

Saul - Bybelliedjies vir Kinders Saul staan in die Bybel as ’n tragiese en komplekse figuur: ’n man wat met groot potensiaal begin het, lank en indrukwekkend, gekies om Israel se eerste koni...

My Sock Ran Away Again - Children's Song 09/02/2026

Waarheen d**k jul gaan al die verlore sokkies?

My Sock Ran Away Again - Children's Song My sock ran away again, vanishing somewhere between the washing machine and the mysterious universe where lone socks go to start new lives. One minute it was...

Want your school to be the top-listed School/college in Rustenburg?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Website

Address


Rustenburg

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00