19/08/2026
Indien ouers gebruik wil maak van ons naskool is hulle welkom om ons te laat weet. 079 889 5836
Naskool en Studiesentrum in Rustenburg wat Impaq tuisonderrig aanbied.
19/08/2026
Indien ouers gebruik wil maak van ons naskool is hulle welkom om ons te laat weet. 079 889 5836
18/08/2026
By Brainiac help ons die leerders om die regte vakke te kies. Skakel in by ons.🧠🧠🧠🧠🧠🧠🧠🧠
14/08/2026
🧠Rustenburg Impaq ouers!🧠 sukkel jou kind in n hoofstroom skool? Kom loer in by ons Studiesentrum.
🧠 Individuele aandag
🧠 Klein klasse
🧠 Bekostigbaar
🧠 Anti-boelie
🧠 Adhd vriendelik
072 954 0566 / Jenine
08/08/2026
Gelukkige vroudag aan al die spesiale vrouens.🧠🧠🧠
🧠🧠Spreuke 31:25: Sy is met krag en waardigheid beklee; haar glimlag is vol vertroue vir die oggend wat kom.
🧠🧠Spreuke 31:26: Sy maak haar mond oop met wysheid, en vriendelike onderrig is op haar tong.
Brainiac studiesentrum
Homeschooling
Rustenburg
079 889 5836
08/08/2026
Gasvryheids en verbruikers🍓🍓🍓🍓🫑🫑🫑🍋🍋🍋
27/07/2026
Gr10/11/12 sukses verhale.
27/07/2026
R10 500 pm. Studeer jy tans onderwys? Of wil jy? Doen aansoek vir die Tutor pos wat beskikbaar is. Stuur jou cv na 072 954 0566
03/07/2026
Brainiac "Back" die Bokke🦌🦌🦌
Brainiac naskool en studiesentrum Rustenburg 072 954 0566
27/06/2026
Ons ontvangs lyk weer so mooi. 🌹🌹🌹🌹 kontak ons vir navrae.
072 954 0566