Wenners Kleuterskool en Naskool

Wenners Kleuterskool en Naskool Elke kind is 'n WENNER!

πŸ“© INSKRYWINGS VIR 2027 IS NOU OOP! πŸŽ‰By Wenners Kleuterskool & Naskool groei kinders, leer hulle en floreer hulle! ❀️✨ Af...
02/09/2026

πŸ“© INSKRYWINGS VIR 2027 IS NOU OOP! πŸŽ‰

By Wenners Kleuterskool & Naskool groei kinders, leer hulle en floreer hulle! ❀️

✨ Afrikaansmedium
✝️ Christelike waardes
🚌 Vervoer
🍎 Alle etes ingesluit
πŸ“Ή CCTV

🌈 ’n Veilige, liefdevolle plek waar jou kind kan wen!

πŸ“© Kontak ons vandag en verseker jou kind se plek vir 2027!

🌈 By Wenners Kleuterskool & Naskool help ons kinders om hul volle potensiaal te bereik.Van die eerste tree tot na skool....
01/09/2026

🌈 By Wenners Kleuterskool & Naskool help ons kinders om hul volle potensiaal te bereik.
Van die eerste tree tot na skool. Ons stap elke tree saam.
πŸ“šβœοΈπŸŽ¨βš½

πŸ“© Inskrywings nou oop vir 2027!
Wenners.co.za

β˜€οΈπŸŒΈ Lentedag by Wenners! πŸŒΈβ˜€οΈSonskyn, waterpret, stokkie-roomys en baie gelukkige maatjies! πŸ’¦πŸ¦πŸ˜Ons het die nuwe seisoen b...
01/09/2026

β˜€οΈπŸŒΈ Lentedag by Wenners! πŸŒΈβ˜€οΈ
Sonskyn, waterpret, stokkie-roomys en baie gelukkige maatjies! πŸ’¦πŸ¦πŸ˜
Ons het die nuwe seisoen behoorlik gevier! πŸŒ·πŸ¦‹
Welkom, Lente! πŸ’•

Hallo almal πŸ’›Ons is opsoek na ’n warm, betroubare naskool-busbestuurder in Rooihuiskraal, Centurion.Stuur jou CV na info...
31/08/2026

Hallo almal πŸ’›

Ons is opsoek na ’n warm, betroubare naskool-busbestuurder in Rooihuiskraal, Centurion.

Stuur jou CV na [email protected] of [email protected]
Of bel Elma 072 126 1944 / Netanja 072 216 7693

Kom wees deel van ons span 🐒🐰

By Wenners glo ons dat spanwerk die fondasie is vir sukses. Dit is vir ons so lekker om te sien hoe maats saamwerk om 'n...
28/08/2026

By Wenners glo ons dat spanwerk die fondasie is vir sukses.

Dit is vir ons so lekker om te sien hoe maats saamwerk om 'n doelwit te bereik en mekaar te help wanneer hulle nog leer om iets te doen.

Bespreek vandag nog jou toer om deel te word van die Wen-skool.

By Wenners verstaan ons onderwysers dat maatjies leer deur observasie en modellering. Hulle speel en ontdek elke dag saa...
27/08/2026

By Wenners verstaan ons onderwysers dat maatjies leer deur observasie en modellering.

Hulle speel en ontdek elke dag saam met hulle maatjies en maak seker dat elke mensie die wenpaal haal.

Kom besoek ons vandag nog om te sien hoekom ons die Wen-skool is!

🚌 ONS SOEK 'N NASKOOL-BUSBESTUURDER! πŸ’›Wenners Kleuterskool in Rooihuiskraal, Centurion is op soek na 'n betroubare, vera...
25/08/2026

🚌 ONS SOEK 'N NASKOOL-BUSBESTUURDER! πŸ’›

Wenners Kleuterskool in Rooihuiskraal, Centurion is op soek na 'n betroubare, verantwoordelike en kindervriendelike busbestuurder om deel van ons span te word.
πŸ“ Ligging: Rooihuiskraal, Centurion
πŸ“ž Bel: Elma – 072 126 1944
Netanja – 072 216 7693
πŸ“§ Stuur jou CV na: [email protected]
[email protected]

By Wenners neem ons "in loco parentis" of in die plek van die ouer baie ernstig op.  Elke juffrou tree in as mamma in ha...
21/08/2026

By Wenners neem ons "in loco parentis" of in die plek van die ouer baie ernstig op. Elke juffrou tree in as mamma in haar klas en het hulle maatjies lief asof dit hulle eie kinders is.

Wenners is jou kind se huis weg van die his af. Waar kinders speel-speel hulle mylpale bereik.

Bespreek vandag nog jou toer en word deel van die wen skool.πŸ†πŸ‘ΆπŸ»πŸ‘£ 🐒 πŸ‡

πŸžπŸ¦‹ Tema van die week: INSEKTE 🐜🐝Hierdie week het ons maatjies sommer baie geleer oor die interessante wΓͺreld van goggas!...
14/08/2026

πŸžπŸ¦‹ Tema van die week: INSEKTE 🐜🐝

Hierdie week het ons maatjies sommer baie geleer oor die interessante wΓͺreld van goggas! πŸŒΏπŸ”Ž

Van vlerkies en voelers tot ses beentjies. Ons het gekyk, geleer, ontdek en pret gehad met alles wat kriewel en kruip! πŸ›πŸžπŸ’›

Kyk gerus na van ons week se hoogtepunte! πŸ“Έβœ¨

🚌 ONS SOEK 'N NASKOOL-BUSBESTUURDER! πŸ’›Wenners Kleuterskool in Rooihuiskraal, Centurion is op soek na 'n betroubare, vera...
13/08/2026

🚌 ONS SOEK 'N NASKOOL-BUSBESTUURDER! πŸ’›

Wenners Kleuterskool in Rooihuiskraal, Centurion is op soek na 'n betroubare, verantwoordelike en kindervriendelike busbestuurder om deel van ons span te word.
πŸ“ Ligging: Rooihuiskraal, Centurion
πŸ“ž Bel: Elma – 072 126 1944
Netanja – 072 216 7693
πŸ“§ Stuur jou CV na: [email protected]
[email protected]

✨ Ken jy iemand wat perfek vir hierdie pos sal wees?
Deel gerus hierdie plasing!

Address

Visvangerstraat 52
Rooihuiskraal
0154

Opening Hours

Monday 06:15 - 17:30
Tuesday 06:15 - 17:30
Wednesday 06:15 - 17:30
Thursday 06:15 - 17:30
Friday 06:15 - 17:30

Telephone

0721261944

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wenners Kleuterskool en Naskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Wenners Kleuterskool en Naskool:

Share