Bambini Kleutergroep

Bambini Kleutergroep Bambini is 'n omgewing waarin 'n kleuter veilig en tuis sal voel en hulle volle potensiaal ontwikkel. Die groepie is slegs vir kleuters vanaf 18mnde-6jaar.

Kersliedere in ons Bambini tuin. n Ongelooflike lekker aand saam met ongelooflike ouers. Baie dankie vir alles Bambini's...
06/12/2018

Kersliedere in ons Bambini tuin. n Ongelooflike lekker aand saam met ongelooflike ouers. Baie dankie vir alles Bambini's. ❀❀❀

Ruimte πŸš€
30/11/2018

Ruimte πŸš€

Ons het hierdie week ons Wiskunde en Playball gegroet. So baie dankie vir alles wat julle vir elke Bambini beteken het. ...
30/11/2018

Ons het hierdie week ons Wiskunde en Playball gegroet. So baie dankie vir alles wat julle vir elke Bambini beteken het. Julle sal vir lank onthou word! ❀

Oulike Bambini's ❀
23/11/2018

Oulike Bambini's ❀

Bambini maatjies ❀❀❀❀
09/11/2018

Bambini maatjies ❀❀❀❀

Kyk nou net! Hulle lyk dieselfde vandag!!!! πŸ€—
05/11/2018

Kyk nou net! Hulle lyk dieselfde vandag!!!! πŸ€—

GABI VERJAAR!!!!! Baie geluk met jou verjaarsdag Gabi. Mag daar nog baie mooi jare wees en sooo baie dankie vir alles wa...
05/11/2018

GABI VERJAAR!!!!! Baie geluk met jou verjaarsdag Gabi. Mag daar nog baie mooi jare wees en sooo baie dankie vir alles wat jy vir ons doen!!! β€πŸŽ‰

Sport βš½πŸŒβ›Ή
02/11/2018

Sport βš½πŸŒβ›Ή

Tennis 🎾
01/11/2018

Tennis 🎾

Krieket πŸπŸ†
31/10/2018

Krieket πŸπŸ†

Rugby πŸ‰
30/10/2018

Rugby πŸ‰

Lekker Maandagoggend ❀
30/10/2018

Lekker Maandagoggend ❀

Address

Roodepoort
1709

Telephone

+27742550788

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bambini Kleutergroep posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category