24/09/2026
๐ฟ๐ฆ ERFENISDAG โข BRAAIDAG โข SPEEL & LAG-DAG ๐ฟ๐ฆ
Ons het Kwartaal 3 afgesluit met โn Checkers Sixty60-tema โ en wat โn heerlike dag van lag, speel en saamwees was dit nie! โค๏ธ
Checkers is al sรณ deel van Suid-Afrika soos braaibroodjies, pap en โn goeie storie, en natuurlik die lang, mooi pad van waar ons was tot waar ons vandag is.
Ons Juffrouens het behoorlik die petrol getrap met โn Sixty60-motorfietswedren! ๐๏ธ๐
Die kinders het ons harte gesteel met โn wonderlike modeparade in hul herwinbare uitrustings. ๐โป๏ธ
En toeโฆ lip-lek-lekker melktert, spesiaal deur Sixty60 afgelaai! ๐๐ฐ
Wat โn heerlike, vrolike en onvergeetlike Erfenisdag!
๐ฟ๐ฆ Suid-Afrika, ons is trots op jou!
๐ Abba, ons is dankbaar vir ons pragtige land.
โป๏ธ WEES SLIM. HERWIN!
Herwin nie net plastiek en papier nieโฆ
Herwin herinneringe. โค๏ธ
Herwin daardie drome wat iewers langs die pad onaangeraak gebly het. โจ
Herwin tyd โ deur weer tyd met jou mense te spandeer.
Herwin vergifnis โ sรช weer jammer, selfs al moet jy dit nog โn keer sรช.
Herwin daardie verhouding wat dalk verwaarloos geraak het.
Herwin die woorde wat jy nog altyd wou sรช.
En kies om vandag anders te leef as gister.
Want party dinge kan ons nie terugkry nieโฆ
Maar ons kan besluit wat ons met die tyd wat oor is gaan doen. โค๏ธ
๐ฟ๐ฆ Ons erfenis. Ons mense. Ons herinneringe. Ons Suid-Afrika.
WEES SLIM. HERWIN. โป๏ธ
๐ฆโค๏ธ๐ฟ๐ฆ