EduCo Opvoedkundige Sentrum

EduCo Opvoedkundige Sentrum 'n Huislike opvoedkundige instansie waar uitstaande leerders voorberei word vir 'n uitnemende toekoms

17/09/2026

'n Huislike opvoedkundige instansie waar uitstaande leerders voorberei word vir 'n uitnemende toekoms

16/09/2026
Dit was 'n heerlike manier om die gemeenskap betrokke te kry deur te stem vir hul gunsteling inkleurprentjie en jy is di...
16/09/2026

Dit was 'n heerlike manier om die gemeenskap betrokke te kry deur te stem vir hul gunsteling inkleurprentjie en jy is die wenner, Ronaldo!! Baie geluk. Geniet jou lekker prys wat geborg is deur oom Roelof Nel van Envestpro.

Ons was aangenaam verras met die wonderlike ondersteuning vir ons sokkie samekoms die afgelope naweek.Julle sal saam ste...
09/09/2026

Ons was aangenaam verras met die wonderlike ondersteuning vir ons sokkie samekoms die afgelope naweek.

Julle sal saam stem dat Mila en haar grootouers hulle unike belangstel en persoonlikhede pragtig uitgedruk het in sokkie formaat en verdien om die wenners te wees.

Baie geluk! Ons weet sommer julle gaan die prys as n span baie geniet.

Van ons Educo maats het deelgeneem aan 'n inkleurkompetisie aangebied deur oom Roelof van Envestpro.Julle kry nou die ge...
07/09/2026

Van ons Educo maats het deelgeneem aan 'n inkleurkompetisie aangebied deur oom Roelof van Envestpro.

Julle kry nou die geleentheid om te stem vir die wenner! "Like" net jou gunsteling prentjie.

Die wenners sal op Maandag, 14 September aangekondig word, so trek jou sokkies op en stem!

Dankie aan ons venote in opvoeding wat die Educo Oupa en Ouma dag kleur gegee het: Puppetales, Bear Jiu Jitsu, Dance Mou...
05/09/2026

Dankie aan ons venote in opvoeding wat die Educo Oupa en Ouma dag kleur gegee het: Puppetales, Bear Jiu Jitsu, Dance Mouse en Envestpro.

And the stage is set for celebrating a day with our grandparents.Merke gereed... Vir sokkies vol liefde saam met oupa en...
05/09/2026

And the stage is set for celebrating a day with our grandparents.

Merke gereed... Vir sokkies vol liefde saam met oupa en ouma.

16/08/2026

Inskrywings vir 2027 se graad 1's nou oop

EDUCO, die skool waar ons nie dienste hoef uit te kontrakteur nie - ons onderwysers is opgelei en passievol.
01/08/2026

EDUCO, die skool waar ons nie dienste hoef uit te kontrakteur nie - ons onderwysers is opgelei en passievol.

By Educo is ons fokus daarop om elke minuut van die waardevolle vroee kinderontwikkelingstydperk maksimaal te benut en i...
31/07/2026

By Educo is ons fokus daarop om elke minuut van die waardevolle vroee kinderontwikkelingstydperk maksimaal te benut en is ons opgewonde om ook die kinder kinetica program deel van ons kurrikulum te maak.

Address

38 Ouklip Road
Roodepoort
1724

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when EduCo Opvoedkundige Sentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category