Laerskool Muldersdrif Amptelik

Laerskool Muldersdrif Amptelik ๐๐ฒ ๐‹๐š๐ž๐ซ๐ฌ๐ค๐จ๐จ๐ฅ ๐Œ๐ฎ๐ฅ๐๐ž๐ซ๐ฌ๐๐ซ๐ข๐Ÿ ๐ฌ๐ญ๐ซ๐ž๐ž๐Ÿ ๐จ๐ง๐ฌ ๐๐š๐š๐ซ๐ง๐š ๐จ๐ฆ ๐ž๐ฅ๐ค๐ž ๐ค๐ข๐ง๐ ๐ญ๐จ๐ญ ๐ฌ๐ฒ ๐ฏ๐จ๐ฅ๐ฅ๐ž ๐ฉ๐จ๐ญ๐ž๐ง๐ฌ๐ข๐š๐š๐ฅ ๐ญ๐ž ๐จ๐ง๐ญ๐ฐ๐ข๐ค๐ค๐ž๐ฅ.

07/09/2026
๐„๐๐“๐‘๐„๐๐‘๐„๐๐„๐”๐‘๐’๐ƒ๐€๐† & ๐’๐๐”๐‘-๐€๐€๐๐ƒOndersteun asb. ons Graad 7-leerders met hul Entrepreneursdag & Spur-aand wat beide die 15de...
04/09/2026

๐„๐๐“๐‘๐„๐๐‘๐„๐๐„๐”๐‘๐’๐ƒ๐€๐† & ๐’๐๐”๐‘-๐€๐€๐๐ƒ

Ondersteun asb. ons Graad 7-leerders met hul Entrepreneursdag & Spur-aand wat beide die 15de September plaasvind.

๐Ÿ’ธEntrepreneursdag: Gedurende die skooldag. Stuur asb. kontant saam met die leerders skool toe.

๐Ÿ”Spur-aand: Kom kuier saam en geniet 'n heerlike ete by Spur in Cradlestone Mall vanaf 16:00 - 20:00.

Los 'n spoor van saamstaan en ondersteun!

๐‹๐€๐€๐’๐“๐„ ๐Š๐€๐๐’!Liewe ouers,Die Gr. 1 en Gr. 8-aansoeke vir 2027 sluit vandag.Maak seker dat jou GDE-aansoek op die aanlyn s...
04/09/2026

๐‹๐€๐€๐’๐“๐„ ๐Š๐€๐๐’!

Liewe ouers,

Die Gr. 1 en Gr. 8-aansoeke vir 2027 sluit vandag.
Maak seker dat jou GDE-aansoek op die aanlyn stelsel teen vandag, 4 September, ingedien is. (www.gdeadmissions.gov.za) Die aanlyn toelatingsproses sluit om middernag.

MEER LAG. MEER LEER. MEER Lร‰ร‰F.

'๐ ๐’๐Š๐‘๐˜๐–๐„๐‘ ๐–๐€๐“ ๐๐„๐’๐‹๐ˆ๐’ '๐ ๐’๐๐Ž๐Ž๐‘ ๐‹๐€๐€๐“ ๐Ÿ“š๐ŸพOns was gister bevoorreg om die wonderlike skrywer Helรฉne de Clercq by Mullies te ...
03/09/2026

'๐ ๐’๐Š๐‘๐˜๐–๐„๐‘ ๐–๐€๐“ ๐๐„๐’๐‹๐ˆ๐’ '๐ ๐’๐๐Ž๐Ž๐‘ ๐‹๐€๐€๐“ ๐Ÿ“š๐Ÿพ

Ons was gister bevoorreg om die wonderlike skrywer Helรฉne de Clercq by Mullies te verwelkom! Helene het ons leerders op 'n heerlike reis deur haar boeke Die Emmerskoplys en BOBBOB die robo-meerkat geneem.

Baie dankie, Helรฉne, dat jy jou liefde vir stories, woorde en lees met ons Mullies kom deel het. Jy het ons weer kom herinner dat groot avonture tussen die bladsye van boeke skuil en dat boeke ons laat droom! Dankie vir die nuwe stories wat jy in Mullie-harte kom plant het.

Lees. Droom. Los jou spoor.

Ons spanredenaarsgroepe het die afgelope twee weke aan Oppie Tong Af-kompetisie deelgeneem. Die spanne het baie goed gev...
03/09/2026

Ons spanredenaarsgroepe het die afgelope twee weke aan Oppie Tong Af-kompetisie deelgeneem. Die spanne het baie goed gevaar! Dankie aan elke leerder en onderwyseres wat daarby betrokke was. Ons is baie trots op julle!
Die volgende spanne neem ook aan die semi-finale deel: graad 1, graad 2, graad 4, graad 5, graad 6, graad 7.
Mullies BO! ๐Ÿ’›๐Ÿ’šโค๏ธ

โ€™n Spesiale dag vir ons spesiale sekretaresses! ๐ŸŒป๐Ÿ’›Ons het Sekretaressedag gevier met โ€™n heerlike kuier en ete by cappucc...
03/09/2026

โ€™n Spesiale dag vir ons spesiale sekretaresses! ๐ŸŒป๐Ÿ’›

Ons het Sekretaressedag gevier met โ€™n heerlike kuier en ete by cappuccinos_cradlestonemall โ˜•๏ธ๐Ÿฝ๏ธ

Baie dankie vir alles wat julle elke dag vir ons skool, personeel, leerders en ouers doen. Julle is die mense wat soveel agter die skerms laat gebeur en altyd met โ€™n glimlag gereed staan om te help.๐Ÿ’›

Ons waardeer julle meer as wat woorde kan sรช! ๐ŸŒป

Dankie dat julle deel is van die Mullie-familie.

๐†๐„๐‡๐„๐ˆ๐Œ๐„ ๐–๐€๐๐„๐ ...Almal het 'n geheime wapen ... ๐Ÿ‘€Ontmoet ๐Œ๐ฎ๐ฅ๐ฅ๐ข๐ž๐ฌ s'n.James Sithole: Personeellid (en absolute regterhand...
01/09/2026

๐†๐„๐‡๐„๐ˆ๐Œ๐„ ๐–๐€๐๐„๐ ...

Almal het 'n geheime wapen ... ๐Ÿ‘€
Ontmoet ๐Œ๐ฎ๐ฅ๐ฅ๐ข๐ž๐ฌ s'n.

James Sithole: Personeellid (en absolute regterhand) gedurende die week.
Waaghalsige vlieรซnier oor die naweek.

๐‹๐€๐๐ƒ๐‹๐Ž๐Ž๐ ๐๐”๐”๐’ ๐Ÿ‘ŸBaie geluk aan Gabrielle Minnie en Demi le Roux wat die afgelope naweek aan die D2 Landloopkampioenskappe...
26/08/2026

๐‹๐€๐๐ƒ๐‹๐Ž๐Ž๐ ๐๐”๐”๐’ ๐Ÿ‘Ÿ

Baie geluk aan Gabrielle Minnie en Demi le Roux wat die afgelope naweek aan die D2 Landloopkampioenskappe deelgeneem het.
Gabrielle behaal 1ste plek in die o/11-afdeling en Demi behaal 6de plek in die o/9-afdeling.
Welgedaan, dames. Ons is vreeslik trots op julle!

Address

H/v Hendrik Potgieter & R28, Muldersdrif, Krugersdorp
Roodepoort
1739

Opening Hours

Monday 06:30 - 14:30
Tuesday 06:30 - 14:30
Wednesday 06:30 - 14:30
Thursday 06:30 - 14:30
Friday 06:30 - 14:30

Telephone

+27116621929

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Muldersdrif Amptelik posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share