05/06/2023
Graaff-Reinet, Eastern Cape
Marnus Ochse
It's been rather rainy of late! Unusual early winter weather for us in the Karoo, but very much welcomed says Samara Karoo Reserve
Laerskool Horison se Studiesentrum vir sonskyn kinders. Die Studiesentrum word bestuur deur Ds. Joha
05/06/2023
Graaff-Reinet, Eastern Cape
Marnus Ochse
It's been rather rainy of late! Unusual early winter weather for us in the Karoo, but very much welcomed says Samara Karoo Reserve
24/05/2023
19/11/2022
Ons maats doen Vrydag middae lekker kuns by ons Horison Studiesentrum ...dankie juffrou Charlene Pake vir jou harde werk en liefde vir ons maats.
03/10/2022
03/10/2022
Lente by die Studiesentrum die afgelope Vrydag.
Baie dankie aan die juffrouens vir n heerlike middag vir ons maats.
16/09/2022
Nog vrolike Lentekindertjies!
16/09/2022
Dit is Lente en by die studiesentrum is daar NET vrolike lente gesiggies!
30/03/2022
Ek hou daarvan om ons maats gedurende die vakansies n kans te gee om net te ontspan en te doen waarvoor hulle lus het.
Gedurende die kwartaal is on kindertjis soooo besig met huiswerk en sport....daarom is ek bly as hulle net tuis kan voel en in n lekker vakansiegees te kan doen wat hulle graag wil.