09/07/2025
Jy is lief vir die Here en wil bitter graag ten volle vir hom leef.
Tog voel dit soms of iets kortkom.
Dalk voel jy bietjie rigtingloos, selfs effens afgestomp?
So al asof jy nie heeltemal weet wie jy is of hoekom die jy hier is nie?
Wat is die Vader se plan vir jou?
As dit bekend klink, is hierdie geestelike mentorskapprogram saam met Amanda de Lange, skrywer van Lééf se rubriek _Vra jouself_, nét die ding vir jou.
Ons gesels oor hoe om in jou ware identiteit te leef.
Een sessie per maand. Slegs R350 p.p. per maand.
Ons begin 24 Julie.
Moenie wag nie! Sluit sommer vandag nog aan.