Olke Bolke Naskool Sentrum

Olke Bolke Naskool Sentrum Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Olke Bolke Naskool Sentrum, School, 509 Koedoebessie Straat, Helderkruin, Roodepoort.

’n Huislike omgewing waar kinders ’n gesonde middagete kry, huiswerk deeglik gedoen word en hulle met liefde en sorg ondersteun word. ✨
Gegrond op Christelike waardes – ons gee om soos mammas en gaan altyd die ekstra myl. 💛

Verjaarsdag maats! 🎈🥳 mag dit n geseënde jaar wees vir julle! 🎂
11/08/2026

Verjaarsdag maats! 🎈🥳 mag dit n geseënde jaar wees vir julle! 🎂

Liewe Olke Bolke-mamma’s 🌸💗Mag julle ’n wonderlike Vrouedag hê! Julle is spesiaal, kosbaar en ’n pragtige geskenk van Go...
09/08/2026

Liewe Olke Bolke-mamma’s 🌸💗

Mag julle ’n wonderlike Vrouedag hê! Julle is spesiaal, kosbaar en ’n pragtige geskenk van God. Dankie vir alles wat julle elke dag doen. 🌷

Met baie liefde,
Olke Bolke Naskool Sentrum ❤️

❄️ Winterdae, warm harte en baie pret by Olke Bolke Naskool! 💙Lekker kos, opwindende aktiwiteite en kosbare herinneringe...
17/07/2026

❄️ Winterdae, warm harte en baie pret by Olke Bolke Naskool! 💙

Lekker kos, opwindende aktiwiteite en kosbare herinneringe. Dankie dat julle deel was van ’n wonderlike vakansie! 🏡✨

Onthou dit altyd! ♥️
03/07/2026

Onthou dit altyd! ♥️

26/06/2026
🎉❄️ OLKE BOLKE VAKANSIEPROGRAM ❄️🎉📅 26 Junie – 20 Julie🌿 Avontuurweek�❄️ Winter Wonderland�🎊 Feesweek3 weke vol pret, sp...
22/06/2026

🎉❄️ OLKE BOLKE VAKANSIEPROGRAM ❄️🎉

📅 26 Junie – 20 Julie
🌿 Avontuurweek�❄️ Winter Wonderland�🎊 Feesweek

3 weke vol pret, speletjies, kreatiewe aktiwiteite, nuwe avonture en heerlike kos! 🤩
Bespreek jou kind se plek vandag nog!

💙 Gelukkige Vadersdag aan al ons fantastiese pappas! 💙Dankie vir julle liefde, geloof, ondersteuning en alles wat julle ...
21/06/2026

💙 Gelukkige Vadersdag aan al ons fantastiese pappas! 💙

Dankie vir julle liefde, geloof, ondersteuning en alles wat julle vir julle kinders doen. Julle maak ’n verskil wat verder strek as wat woorde kan sê.

Geniet julle spesiale dag! 🌟

Groete
Olke Bolke Naskool Sentrum

Ons is so TROTS op ons Mikayla Viljoen in Gr5 wat in kwartaal 1 deel was van die toppresteerders van 80% 🤩🏆 Hou so aan! ...
08/06/2026

Ons is so TROTS op ons Mikayla Viljoen in Gr5 wat in kwartaal 1 deel was van die toppresteerders van 80% 🤩🏆
Hou so aan! ⭐️

Ons is so TROTS op ons Gr4 Olke Bolke maatjies wat in kwartaal 1 toppresteerders van 80% is! 🤩🏆 Hou so aan! ⭐️
05/06/2026

Ons is so TROTS op ons Gr4 Olke Bolke maatjies wat in kwartaal 1 toppresteerders van 80% is! 🤩🏆
Hou so aan! ⭐️

Vrydag se vetkoek en maalvleis was ‘n groot treffer! 😍 Die kinders het dit só geniet en elke happie met groot glimlaggie...
24/05/2026

Vrydag se vetkoek en maalvleis was ‘n groot treffer! 😍 Die kinders het dit só geniet en elke happie met groot glimlaggies geëet. ❤️

Address

509 Koedoebessie Straat, Helderkruin
Roodepoort
1724

Telephone

+27845907998

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Olke Bolke Naskool Sentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Olke Bolke Naskool Sentrum:

Shortcuts

Share

Category