The Brain Bucket - Elite Naskool en Studiesentrum

The Brain Bucket - Elite Naskool en Studiesentrum Elite naskool en studiesentrum wat elke kind se individualiteit vier. Kinders word die geleentheid g

Ons is sooooooo opgewonde vir al ons maats om van die skool af te kom!!!🌈🍭🌈🍭🌈🍭🌈🍭🌈🍭🌈🍭
12/01/2022

Ons is sooooooo opgewonde vir al ons maats om van die skool af te kom!!!
🌈🍭🌈🍭🌈🍭🌈🍭🌈🍭🌈🍭

Vrydae middae is dit heerlike platters en swem in die somer πŸ˜πŸŠβ€β™€οΈπŸ˜πŸŠβ€β™‚οΈ
18/10/2021

Vrydae middae is dit heerlike platters en swem in die somer πŸ˜πŸŠβ€β™€οΈπŸ˜πŸŠβ€β™‚οΈ

Ons "craft supplies" het gekom!! πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³Ons "Craft Club" begin volgende kwartaal en is oop vir almal! Volg ons bla...
04/10/2021

Ons "craft supplies" het gekom!!
πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³
Ons "Craft Club" begin volgende kwartaal en is oop vir almal!
Volg ons blad vir meer inligting

Ons hou te lekker vakansie!! 🌊🌈🌞🌊🌈🌞🌊🌈🌞More is Dinosaur-dag 😁
04/10/2021

Ons hou te lekker vakansie!!
🌊🌈🌞🌊🌈🌞🌊🌈🌞
More is Dinosaur-dag 😁

Pret by The Brain Bucket vandag. 🌞🌞🌞🌞🌞🌞🌞🌞🌞🌞🌞🌞🌞🌞🌞Die kiddos het middagete lanks die swembad geniet en te heerlik in die s...
23/09/2021

Pret by The Brain Bucket vandag.
🌞🌞🌞🌞🌞🌞🌞🌞🌞🌞🌞🌞🌞🌞🌞
Die kiddos het middagete lanks die swembad geniet en te heerlik in die swembad baljaar
πŸŠβ€β™‚οΈπŸŠβ€β™€οΈπŸŠπŸŠβ€β™‚οΈπŸŠβ€β™€οΈπŸŠπŸŠβ€β™‚οΈπŸŠβ€β™€οΈπŸŠπŸŠβ€β™‚οΈπŸŠβ€β™€οΈπŸŠ
Al was die water bietjie koud het almal hul gate uit genietπŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³
β„πŸŒŠβ„πŸŒŠβ„πŸŒŠβ„πŸŒŠβ„πŸŒŠβ„πŸŒŠβ„

The Brain bucket: Die pot goud aan die einde van jou kind se reΓ«nboog!Jou perfekte naskool opsieVir jou ramkat of poppel...
06/09/2021

The Brain bucket: Die pot goud aan die einde van jou kind se reΓ«nboog!
Jou perfekte naskool opsie
Vir jou ramkat of poppelopsie
Ons sal aan elke behoefte van jou kind voorsien
Want dit is wat hy verdien
Met emmersvol liefde en potte vol kos
Sal jy hul graag in ons sorg wil los

Buitemuurse aktiwiteite
Op en aflaai doen ons beide
Akademie word nie agterwee gelaat
Met ekstra klas en hulp sal hul net baat.
N Kleurryke geleentheid vir jou kosbare kind!

31/08/2021

Address

12 Partridge Street
Roodepoort
1724

Telephone

+27724558000

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Brain Bucket - Elite Naskool en Studiesentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share