LeapStart Akademie Dagsorg

LeapStart Akademie Dagsorg

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from LeapStart Akademie Dagsorg, Childcare service, Witpoortjie, Roodepoort.

09/08/2026
Photos from LeapStart Akademie Dagsorg's post 07/08/2026

Winter tema

Die maats het vandag lekker pannekoek gebak en geniet

Photos from LeapStart Akademie Dagsorg's post 22/06/2026

Gelukkige Pappadag! 💙

Liewe Pappa's, Oupa's en Vaderfigure

Vandag vier ons die wonderlike mans wat met liefde, geduld en toewyding 'n verskil in ons kinders se lewens maak. Dankie vir elke drukkie, raad, laggie en spesiale oomblik wat julle met julle kinders deel.

Mag julle dag gevul wees met liefde, waardering en kosbare herinneringe saam met julle gesinne.

"Enige man kan 'n vader wees, maar dit verg iemand besonders om 'n pappa te wees."

Geniet julle spesiale dag!

Photos from LeapStart Akademie Dagsorg's post 12/05/2026

Mamma dag
Baie dankie aan elke mamma wat 'n tydjie afgestaan het en saam U kleintjie kom foto's neem het
Ons waardeer julle

Photos from LeapStart Akademie Dagsorg's post 08/04/2026

Bietjie lekkerte saam die paashaas

Photos from LeapStart Akademie Dagsorg's post 08/04/2026

Dit is baie belangrik dat die maats moet leer waaroor paasfees gaan en hier by LeapStart het ons seker gemaak die kleintjies geniet die bybel les
Matteus 28:6 "Hy het opgestaan"

Want your school to be the top-listed School/college in Roodepoort?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Website

Address


Witpoortjie
Roodepoort
1724

Opening Hours

Monday 06:15 - 18:00
Tuesday 06:15 - 18:00
Wednesday 06:15 - 18:00
Thursday 06:15 - 18:00
Friday 06:15 - 18:00