22/07/2025
OneLife Publisher baie dankie vir die voorbereiding en uitgee van die boek.
Bitterheid is soms so verstrengel en versteek; maar iets wat ons hele menswees versmoor. Die hart van die boek is om te herken wat bitterheid is, en veroorsaak en laastens los te kom daarvan..deur God alleen.
Vir navrae kontak my gerus;
[email protected]
Whatsapp 072 064 4712
RELEASE
Was daar al bitterheid in jou hart of is daar dalk nog steeds? As uitgewer was ek persoonlik baie jare terug ook op daai plek waar bitterheid se wortel diep in my hart geanker was. Met die voorbereiding van hierdie boek het ek net weer besef hoeveel mense dra bitterheid in hulle harte en so word hulle vrede en vreugde gesteel deur die vyand!
Ons wil hierdie boek hoogs aanbeveel, indien daar iemand is in jou familie of vriende kring wat nog nie daai wortel van bitterheid uitgepluk het nie? Bestel dan vandag jou boek direk by skrywer per epos [email protected] of whatsapp 072 064 4712