Roodie Akademie Naskool Sentrum

Roodie Akademie Naskool Sentrum * Ons akkomodeer GrRR– Gr7 leerlinge wat in Laerskool Roodekrans skool gaan. Ons het 2 persele: Roodie Akademie Jnr vir Graad R en 1. Kom loer gerus!!

Roodie Akademie Snr vir Gr 2 - 7

* Middagete word bedien, spyskaart word weekliks uitgestuur. Ons is oop gedurende vakansies van 6:30 - 18:00. Maak asb eers ‘n afspraak! Navrae: 0823899059

Baie geluk met jou verjaarsdag, tannie Gretchen.  Mooi jaar vir jou!
01/09/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag, tannie Gretchen. Mooi jaar vir jou!

. 🎉 Veels geluk met jou verjaarsdag! Mag die jaar wat voorlê net goeie dinge, nuwe geleenthede en baie geluk bring! ✨
18/08/2026

. 🎉 Veels geluk met jou verjaarsdag! Mag die jaar wat voorlê net goeie dinge, nuwe geleenthede en baie geluk bring! ✨

Veels geluk met jou verjaarsdag!  Beste wense vir ’n fantastiese jaar vorentoe! 🎂
13/08/2026

Veels geluk met jou verjaarsdag!
Beste wense vir ’n fantastiese jaar vorentoe! 🎂

Baie geluk met jou verjaarsdag.  Geniet elke minuut van jou spesiale dag!💚
10/08/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag. Geniet elke minuut van jou spesiale dag!💚

🎉🎂 Gelukkige Verjaarsdag aan ons ongelooflike Tanya! 🎂🎉Vandag vier ons die besonderse vrou wat met passie, toewyding en ...
26/07/2026

🎉🎂 Gelukkige Verjaarsdag aan ons ongelooflike Tanya! 🎂🎉

Vandag vier ons die besonderse vrou wat met passie, toewyding en ’n groot hart ons span elke dag inspireer.

Dankie vir jou visie, leiding en die liefde waarmee jy in elke kind, ouer en personeellid belê. Jou harde werk en omgee maak ’n verskil wat baie verder strek as wat woorde kan beskryf.

Ons wens jou ’n jaar vol seën, goeie gesondheid, vreugde, liefde en groot sukses toe. Mag elke droom wat jy koester, waar word, en mag jy vandag voel hoe geliefd en waardeer jy is.

Baie geluk met jou verjaarsdag! 🩷🥳

Met waardering,
Die span van Roodie Akademie

Veels geluk met jou verjaarsdag, Tannie Deidre! 🎉Ons is baie bly jy is terug na jou kraamverlof. Mag hierdie nuwe lewens...
01/07/2026

Veels geluk met jou verjaarsdag, Tannie Deidre! 🎉

Ons is baie bly jy is terug na jou kraamverlof. Mag hierdie nuwe lewensjaar vir jou gevul wees met geluk, liefde en baie seëninge. Ons wens jou ’n wonderlike verjaarsdag toe! 🌸

Gelukkige Vadersdag aan al ons pappas!
21/06/2026

Gelukkige Vadersdag aan al ons pappas!

Veels geluk met jou verjaarsdag, Lucky! 🎉Ons is sowaar “lucky” om jou as deel van ons span te hê. Jy laat ons kombuis ha...
05/06/2026

Veels geluk met jou verjaarsdag, Lucky! 🎉

Ons is sowaar “lucky” om jou as deel van ons span te hê. Jy laat ons kombuis hardloop so soet soos stroop en bring elke dag jou unieke energie en warmte saam.

Mag jou nuwe lewensjaar oorvloedig geseën wees met goeie gesondheid, geluk, liefde en sukses. Dankie vir alles wat jy doen en vir die verskil wat jy maak.

Ons is baie lief vir jou. 🩵

02/06/2026

Dankie Laerskool Roodekrans Amptelik vir julle gasvryheid. Weereens ‘n uitmuntende Opedag soos altyd⭐️

Baie geluk met jou verjaarsdag. Mag jou dag gevul wees met liefde, vreugde, alles wat mooi is en al die dinge wat jou ha...
30/05/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag. Mag jou dag gevul wees met liefde, vreugde, alles wat mooi is en al die dinge wat jou hart gelukkig maak.🎂

Address

102 Wilde Amandel
Roodekrans
1724

Opening Hours

Monday 13:00 - 18:00
Tuesday 13:00 - 18:00
Wednesday 13:00 - 18:00
Thursday 13:00 - 18:00
Friday 13:00 - 18:00

Telephone

+27823899059

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Roodie Akademie Naskool Sentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Roodie Akademie Naskool Sentrum:

Shortcuts

Share

Category