Roodieland & Roodie Rakkers - Laerskool Roodekrans

Roodieland & Roodie Rakkers - Laerskool Roodekrans Ons fokus is holisties van aard. Kleuters word speel-speel gereed gemaak vir Gr. 1. Buiten akademies

Koeksisters, jamtertjies en melktertjies. Dit het gelyk soos 'n tuisnywerheid by Roodieland hierdie week. Om ons tema af...
16/08/2026

Koeksisters, jamtertjies en melktertjies. Dit het gelyk soos 'n tuisnywerheid by Roodieland hierdie week. Om ons tema af te sluit, moes kleuters' n trots Suid-Afrikaanse happie skool toe bring om met hul maats te deel. Ons het baie geleer en ook lekker gesmul aan al die heerlike geure.

Ons Roodie Rakkers geniet die storie, ๐—˜๐—บ๐—บ๐—ฎ ๐—ฒ๐—ป ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฝ๐—น๐—ฎ๐—ป๐˜๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ๐˜„๐—ฒ, so baie dat ons besluit het om ook 'n heerlike groentesop ...
12/08/2026

Ons Roodie Rakkers geniet die storie, ๐—˜๐—บ๐—บ๐—ฎ ๐—ฒ๐—ป ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฝ๐—น๐—ฎ๐—ป๐˜๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ๐˜„๐—ฒ, so baie dat ons besluit het om ook 'n heerlike groentesop te maak ๐Ÿฅ•๐Ÿ…๐Ÿซ›๐Ÿฅฌ
Perfek vir die koue weer ๐Ÿฅถ

So leer ons prakties en deur baie speel ๐Ÿงก๐Ÿ’š

๐”น๐•–๐•ฃ๐• ๐•–๐•ก๐•– ๐Ÿš๐Ÿ˜๐Ÿš๐Ÿž ๐Ÿ‘จ๐Ÿปโ€๐Ÿš’๐Ÿ‘ฎ๐Ÿฝโ€โ™€๏ธVan boere en prinsesse tot dokters en ingenieurs. Ons Roodie Rakkers droom groot en wys ons wat hu...
02/08/2026

๐”น๐•–๐•ฃ๐• ๐•–๐•ก๐•– ๐Ÿš๐Ÿ˜๐Ÿš๐Ÿž ๐Ÿ‘จ๐Ÿปโ€๐Ÿš’๐Ÿ‘ฎ๐Ÿฝโ€โ™€๏ธ

Van boere en prinsesse tot dokters en ingenieurs. Ons Roodie Rakkers droom groot en wys ons wat hulle graag eendag wil word ๐Ÿคฉ

Ons is beslis in baie goeie hande en reeds so trots op hulle ๐Ÿงก๐Ÿ’š

๐…๐ฅ๐ข๐ž๐ค & ๐ฉ๐š๐ฃ๐š๐ฆ๐š๐๐š๐  ๐Ÿฟ๐ŸฅคWat is nou lekkerder as om met warm pajamas op 'n koue dag skool toe te kom en fliek te kyk ๐Ÿ˜๐ŸŽž๏ธ๐ŸŽฅOns ...
26/07/2026

๐…๐ฅ๐ข๐ž๐ค & ๐ฉ๐š๐ฃ๐š๐ฆ๐š๐๐š๐  ๐Ÿฟ๐Ÿฅค

Wat is nou lekkerder as om met warm pajamas op 'n koue dag skool toe te kom en fliek te kyk ๐Ÿ˜๐ŸŽž๏ธ๐ŸŽฅ

Ons Roodie Rakkers sluit die eerste week terug op 'n gesellige noot af en sien sommer uit na die nuwe kwartaal ๐Ÿงก๐Ÿ’š

01/07/2026

๐•†๐•ฆ๐•ก๐•’ & ๐•†๐•ฆ๐•ž๐•’๐••๐•’๐•˜ ๐Ÿš๐Ÿ˜๐Ÿš๐Ÿž ๐Ÿฉต๐Ÿฉท

๐Ÿงก๐Ÿ’š

๐•†๐•ฆ๐•ก๐•’ & ๐•†๐•ฆ๐•ž๐•’๐••๐•’๐•˜ ๐Ÿš๐Ÿ˜๐Ÿš๐Ÿž ๐Ÿ‘ด๐Ÿผ๐Ÿ‘ต๐ŸผWat 'n wonderlike dag vol lag en samesyn!So groot voorreg om 'n dag saam met ons oupas en oumas ...
01/07/2026

๐•†๐•ฆ๐•ก๐•’ & ๐•†๐•ฆ๐•ž๐•’๐••๐•’๐•˜ ๐Ÿš๐Ÿ˜๐Ÿš๐Ÿž ๐Ÿ‘ด๐Ÿผ๐Ÿ‘ต๐Ÿผ

Wat 'n wonderlike dag vol lag en samesyn!

So groot voorreg om 'n dag saam met ons oupas en oumas te kon spandeer.

Dit was beslis propvol pret en plesier en hope liefde en vreugde ๐Ÿ’•

Ons glo ons oupas en oumas het die dag en al die bederf en speletjies soveel geniet soos ons Roodie Rakkers ๐Ÿงก๐Ÿ’š

Dankie vir alles wat julle vir ons kinders doen en beteken. Ons waardeer en koester julle ๐Ÿซถ๐Ÿผ

Baie dankie aan ds. Adelle Swanepoel vir die kosbare boodskap ๐Ÿ™๐Ÿผ

26/06/2026

๐•†๐•ฆ๐•ก๐•’ & ๐•†๐•ฆ๐•ž๐•’๐••๐•’๐•˜ ๐Ÿš๐Ÿ˜๐Ÿš๐Ÿž

So groot voorreg om weer saam met ons oupas en oumas te kon kuier ๐Ÿงก๐Ÿ’š

Net 'n voorsmakie van 'n onvergeetlike dag vol hope pret, warm drukkies en kosbare herinneringe ๐Ÿฅฐ

Hou die spasie dop- foto's volg binnekort ๐Ÿ“ธ

21/06/2026

๐Ÿฆธโ€โ™‚๏ธ โ„™๐•’๐•ก๐•ก๐•’ ๐•ค๐•– ๐•’๐•ฃ๐•ž๐•ค ๐•š๐•ค ๐•ค๐•ฅ๐•–๐•ฃ๐•œ ๐•–๐•Ÿ ๐•˜๐•ฃ๐• ๐• ๐•ฅ,
โ„๐•ช ๐•™๐• ๐•ฆ ๐•ž๐•ช ๐•ง๐•–๐•š๐•๐•š๐•˜ ๐•š๐•Ÿ ๐•ค๐•ช ๐•ค๐•œ๐• ๐• ๐•ฅ.
โ„๐•ช ๐•จ๐•–๐•ฃ๐•œ ๐•™๐•’๐•ฃ๐•• ๐•–๐•Ÿ ๐•ค๐• ๐•ฃ๐•˜ ๐•ค๐•  ๐•ž๐• ๐• ๐•š,
๐•„๐•ช ๐•ก๐•’๐•ก๐•ก๐•’ ๐•š๐•ค ๐••๐•š๐•– ๐•“๐•–๐•ค๐•ฅ๐•– ๐• ๐• ๐•š๐•ฅ!

Ons is so dankbaar vir al ons wonderlike Roodie pappas ๐Ÿ’ช๐Ÿป
Dankie vir die onmeetbare rol wat julle in ons kinders se lewens speel ๐Ÿงก๐Ÿ’š

Gelukkige Vadersdag ๐Ÿฉต

14/05/2026

Hฬฝอ“eฬฝอ“mฬฝอ“eฬฝอ“lฬฝอ“vฬฝอ“aฬฝอ“aฬฝอ“rฬฝอ“tฬฝอ“ ๐Ÿฉต

Baie dankie Bianca van Heerden en Ziggie van Ritmia wat vandag by ons Roodie maatjies kom kuier het en 'n baie spesiale Hemelvaart boodskap met ons kom deel het ๐Ÿซถ๐Ÿป๐Ÿ™๐Ÿป

๐Ÿงก๐Ÿ’š

Ons wens al ons Roodieland mamma's 'n gelukkige moedersdag toe. Ons waardeer julle!
10/05/2026

Ons wens al ons Roodieland mamma's 'n gelukkige moedersdag toe. Ons waardeer julle!

Address

H/v Wilde Amandel En Gardenia Strate
Roodekrans
1724

Opening Hours

Monday 07:30 - 13:30
Tuesday 07:30 - 13:30
Wednesday 07:30 - 13:30
Thursday 07:30 - 13:30
Friday 07:30 - 13:30

Telephone

+27117642920

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Roodieland & Roodie Rakkers - Laerskool Roodekrans posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category