Besige Bytjies

Besige Bytjies Kleuterskool vir 1 tot 5 jariges asook n aparte nasorg fasiliteit vir Gr R tot Gr 3 leerders.

Hier kan ouers en ander gemeenskapslede kom inloer en bewus wees van alles wat ons by Besige Bytjies kwytraak. Vra vrae en gesels ook sommer lekker saam om mekaar ook beter te leer ken.

30/08/2026

Ons pappas was met Vadersdag heerlik bederf met handgemaakte geskenkies. Almal het hard gewerk en baie liefde ingesit!

Lekker lekker lekker!!
22/08/2026

Lekker lekker lekker!!

Met ons troeteldiere tema het ons kos, komberse en speelgoed vir die DBV bymekaar gemaak. Die ooms het ook vir die maats...
26/07/2026

Met ons troeteldiere tema het ons kos, komberse en speelgoed vir die DBV bymekaar gemaak. Die ooms het ook vir die maats kom vertel hoe om mooi na ons troeteldiere te kyk en te praat as ons sien ander mense kyk nie mooi na hulle diere nie. Dankie SPCAWinelands!

15/07/2026

Tannie Dina verjaar!!!

Speel met syfers, verf, inkleur, teken, winter sonnetjie en beweeg daai lyfies! Tussendeur pak die veelsydige tannies ja...
13/07/2026

Speel met syfers, verf, inkleur, teken, winter sonnetjie en beweeg daai lyfies! Tussendeur pak die veelsydige tannies jaffle verkope ook aan!

04/07/2026
Soms moet ons maar in Jan Tuisbly se karretjie klim - wees gerus - jou kinders gaan steeds elke dag pret hê! Ons help om...
25/06/2026

Soms moet ons maar in Jan Tuisbly se karretjie klim - wees gerus - jou kinders gaan steeds elke dag pret hê! Ons help om daai "parent guilt" las ligter te maak.

14/06/2026

By Besige Bytjies was dit nie Moeders"dag" nie - eerder Moeders"week"!

Tannie Stacey, ons kos tannie, verjaar! Alles in pers en natuurlik heerlike eetgoed!
13/06/2026

Tannie Stacey, ons kos tannie, verjaar! Alles in pers en natuurlik heerlike eetgoed!

Address

Victoriastraat 66
Robertson
6705

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:30
Tuesday 07:30 - 17:30
Wednesday 07:30 - 17:30
Thursday 07:30 - 17:30
Friday 07:30 - 17:30

Telephone

+27662161900

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Besige Bytjies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Besige Bytjies:

Shortcuts

Share

Category