Laerskool De Villiers

Laerskool De Villiers Primary school in Robertson offering education in the Foundation, Intermediate and Senior Phase Band. School also has a Special Education Needs Classroom.

04/09/2026

Cathy Julies Sportdag - 12 September 2026 πŸ†

πŸ†πŸ”₯ 9 DAE OOR! πŸ”₯πŸ†πŸ“… 12 September 2026πŸ“ Callie De Wet SportgrondeOns is opgewonde om vanjaar 9 skole te verwelkom:🏫 Esselen...
03/09/2026

πŸ†πŸ”₯ 9 DAE OOR! πŸ”₯πŸ†

πŸ“… 12 September 2026
πŸ“ Callie De Wet Sportgronde

Ons is opgewonde om vanjaar 9 skole te verwelkom:

🏫 Esselenpark
🏫 Morrisdale
🏫 Vergesig
🏫 McGregor
🏫 H. Venter
🏫 Dagbreek
🏫 Le Chasseur
🏫 Bontebok
🏫 De Villiers Laerskool

Maak julle reg vir ’n dag vol sport, gees, kompetisie, pret en lekker saamkuier! πŸƒβ€β™€οΈπŸƒβ€β™‚οΈπŸ…

9 dae… en die baan behoort aan ons jong sport kinders! πŸ”₯

❀️ Kom ondersteun. Kom geniet. Kom wees deel! ❀️

Ons verwelkom graag vir Francelin Fillies, 'n oud-leerder van De Villiers! Francelin gaan die koor by die skool afrig. O...
02/09/2026

Ons verwelkom graag vir Francelin Fillies, 'n oud-leerder van De Villiers!

Francelin gaan die koor by die skool afrig. Ons sien uit om jou as deel van die Drakie familie terug te hΓͺ!

Happy Sekretaresse dag Juffrou Snyman🌸Baie dankie vir alles wat Juffrou vir die skool beteken. Jy is goud werd!!β™₯️
02/09/2026

Happy Sekretaresse dag Juffrou Snyman🌸
Baie dankie vir alles wat Juffrou vir die skool beteken. Jy is goud werd!!β™₯️

02/09/2026

🌧️ BELANGRIKE AANKONDIGING – MODEL-AAND 🌟

Weens die reΓ«n wat vir mΓ΄re voorspel word, het ons besluit om ons Model-aand uit te stel. β˜”οΈ

πŸ“… Nuwe datum: Woensdag, 9 September 2026
πŸ“ Robertson Gemeenskapsaal (Civic)

Ons is jammer vir enige ongerief, maar ons wil graag hΓͺ almal moet die aand veilig en gemaklik kan geniet. ❀️

Ons sien volgende Woensdag uit na ’n fantastiese aand vol g***s, talent en pragtige modelle! πŸ‘‘βœ¨

Moet dit nie misloop nie! 🌟

Vermy die lang rye, kaartjies kan gekoop word by kantoor.

Dis Heerlike Lente, die Winter is verby!! πŸŒΈπŸ’πŸŒΊ
01/09/2026

Dis Heerlike Lente, die Winter is verby!! πŸŒΈπŸ’πŸŒΊ

🦁✨ SLEGS 2 DAE OOR! βœ¨πŸ¦’Die aftelling is aan! πŸ‘‘πŸŒΏKom beleef Mnr & Mej De Villiers 2026 in ware Safari Chic-styl! πŸ€ŽπŸ“ Civic C...
01/09/2026

🦁✨ SLEGS 2 DAE OOR! βœ¨πŸ¦’

Die aftelling is aan! πŸ‘‘πŸŒΏ
Kom beleef Mnr & Mej De Villiers 2026 in ware Safari Chic-styl! 🀎

πŸ“ Civic Centre
πŸ“… 3 September 2026
⏰ Half 7
🎟️ Volwassenes R20 | Kinders vanaf 5 jaar R10

Vermy die lang lyne en koop kaartjies vooraf by kantoor.

Ons sien julle daar! πŸ†πŸ‘‘

πŸ•ŠοΈ Met innige simpatieMet groot hartseer neem De Villiers Laerskool afskeid van twee geliefde oud-opvoeders, Laura Frede...
31/08/2026

πŸ•ŠοΈ Met innige simpatie

Met groot hartseer neem De Villiers Laerskool afskeid van twee geliefde oud-opvoeders, Laura Frederiks en Jeff Lakey.

Albei het oor baie jare heen ’n besondere rol in die geskiedenis van ons skool gespeel. Hulle het nie net kennis oorgedra nie, maar ook lewens aangeraak, kinders gevorm en ’n blywende indruk op die De Villiers-familie gelaat.

Ons innige simpatie gaan aan hul families, geliefdes, oud-kollegas en almal wat deur hul lewens aangeraak is.

Mag die mooi herinneringe aan hulle vir altyd in julle harte voortleef.
πŸ•ŠοΈπŸ€

Rus sag, geliefde oud-opvoeders.
Dankie vir julle diens. Dankie vir julle nalatenskap.

🦁✨ BEGIN AFTEL! SLEGS 5 DAE OOR! βœ¨πŸ¦’Die lekkerste aand van die jaar is amper hier! πŸŒΏπŸ‘‘Kom geniet Mnr & Mej De Villiers 202...
29/08/2026

🦁✨ BEGIN AFTEL! SLEGS 5 DAE OOR! βœ¨πŸ¦’

Die lekkerste aand van die jaar is amper hier! πŸŒΏπŸ‘‘

Kom geniet Mnr & Mej De Villiers 2026 en sien hoe ons finaliste die verhoog in ware Safari Chic-styl betree! 🀎✨

πŸ“ Civic Centre
πŸ“… 3 September 2026
⏰ Half 7

🎟️ Kaartjies:
🀎 Volwassenes: R20
🀎 Kinders vanaf 5 jaar: R10

Bring die hele gesin en kom ondersteun ons pragtige deelnemers! πŸ¦“πŸŒΏπŸ‘‘

Safari in styl. Klassiek in gees. Onvergeetlik. ✨

πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ’šπŸ’› BOKKE DAG! πŸ’›πŸ’šπŸ‡ΏπŸ‡¦Wat ’n ongelooflike dag van Bokke-gees, pret en trots! πŸ‰πŸ”₯Ons leerders en personeel het vandag behoor...
28/08/2026

πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ’šπŸ’› BOKKE DAG! πŸ’›πŸ’šπŸ‡ΏπŸ‡¦

Wat ’n ongelooflike dag van Bokke-gees, pret en trots! πŸ‰πŸ”₯

Ons leerders en personeel het vandag behoorlik gewys wat dit beteken om die Springbokke te ondersteun! Van groen en goud tot groot glimlagte β€” die gees was aan! πŸ’šπŸ’›

Dankie aan elkeen wat deel was van ons Bokke Dag en dit so spesiaal gemaak het. Ons is sommer lekker trots op ons Bokke Γ©n op ons skoolgemeenskap! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ™Œ

Bokke, Bokke, Bokke! πŸ‰πŸ’šπŸ’›

πŸ“Έ ’n Paar oomblikke van vandag se lekkerte…

Address

64 Loopstreet
Robertson
6705

Opening Hours

Monday 08:00 - 15:00
Tuesday 08:00 - 15:00
Wednesday 08:00 - 15:00
Thursday 08:00 - 15:00
Friday 09:00 - 14:20

Telephone

+27236262465

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool De Villiers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share