Kleuter Kampus

Kleuter Kampus Kinders is ons passie, maar gelukkige kinders is ons prioriteit R toe gaan. Alle aktiwiteite word in Afrikaans aangebied. Aparte babafassiliteite.

Kleuter Kampus:
Ons bied aan:
Volledige PRE GRAAD R – Gee jou kind ‘n voorsprong vir die groot skool sodat die nodige ontwikkelingsfasette reeds vasgele is voordat die kinders gr. Geballanseerde akademiese tema lesse vir voorskoolse kinders sowel as motoriek word aangebied in hul klasverband. Kunsklasse en ander lekker aktiwiteite word deur opgeleide onderwyseres aangebied om jou kind te help ontw

ikkel
Vervoer kinders na en van skool buitemuurse sport. Ook 'n aparte vervoer opsie vir buitemuurs sport wat nie akool vewant is nie, doen gerus navrae. Nasorg fassiliteite beskikbaar vir kinders wat van Kleuter Kampus af grootskool toe gaan asook vir huiswerk doeleindes vanaf die Laerskool Robertson skool. Uitstappies, Konsert, Gradeplegtigheid, atletiekbyeenkoms, partytjies, oupa en ouma tee en opedae. Alle pakette sluit middagete in, behalwe die 9-12 paket

Ruim speelarea binne en buite. Elke ouderdom het sy eie klaskamer. Buitemuurse aktiwiteite
Ballet vir 3 – 5 jariges deur Karlien. Swemlesse by Super Swimmers swemskool (Elmien en Aninie)
Sportslim (Sportslim)
Bak en Brou
Mini Rugby
Mini Karate
Mini Gimnastiek ( Nico Drake)

Kontak ons gerus:
0833814549 of
[email protected]

Kinders is ons PASSIE maar gelukkige kinders is ons prioriteit.

Graad R- Ons hersien vorms.
05/09/2026

Graad R- Ons hersien vorms.

Met die konsert se oefening en harde werk tussenin het ons min foto’s opgelaai die laaste tyd.  Graad R- Hierdie week le...
05/09/2026

Met die konsert se oefening en harde werk tussenin het ons min foto’s opgelaai die laaste tyd.
Graad R- Hierdie week leer ons die u-klankie aan.

Gelukkige sekretaressedag, Kim!   Jy maak ons almal se werk makliker. Dankie vir jou liefde vir ons kinders en die proff...
02/09/2026

Gelukkige sekretaressedag, Kim! Jy maak ons almal se werk makliker. Dankie vir jou liefde vir ons kinders en die proffesionele manier waarmee jy ons ouers hanteer. Jy is ñ absolute staatmaker. Ons waardeer jou baie!!!

Graad R - Wynand Smit het die 18de Augustus verjaar.
29/08/2026

Graad R - Wynand Smit het die 18de Augustus verjaar.

Graad R - Beroepe: Wat gaan ek eendag word?
28/08/2026

Graad R - Beroepe: Wat gaan ek eendag word?

Graad R - Shamika het die 26ste Augustus verjaar!
28/08/2026

Graad R - Shamika het die 26ste Augustus verjaar!

Graad R - Ons bou 48 stuk legkaarte.
28/08/2026

Graad R - Ons bou 48 stuk legkaarte.

Graad R - Wys en vertel: Shamika du Plessis vertel ons van mense in die gemeenskap wat ons help.  Dankie Shamika!
28/08/2026

Graad R - Wys en vertel: Shamika du Plessis vertel ons van mense in die gemeenskap wat ons help. Dankie Shamika!

28/08/2026

Wat gaan ek eendag word?
#2-3jarigeklas

Address

Van Zylstraat 02
Robertson
6705

Opening Hours

Monday 07:15 - 17:30
Tuesday 07:15 - 17:30
Wednesday 07:15 - 17:30
Thursday 07:15 - 17:30
Friday 07:15 - 17:30

Telephone

0833814549

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kleuter Kampus posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Kleuter Kampus:

Share

Category