Victory Music Edu.

Victory Music Edu. Just a small town music school with big ambitions!

We are honoured to be a part of Hoërskool Robertson’s Cultural Development!First of many! 🏆🏆🏆
12/08/2026

We are honoured to be a part of Hoërskool Robertson’s Cultural Development!

First of many! 🏆🏆🏆

WAT ’N PRESTASIE! 🎶

Ons deel met ongelooflike trots die wonderlike prestasie van ons skoolkoor tydens die Montagu Eisteddfod! Ons koor ontvang die trofee as die BESTE HOËRSKOOLKOOR! 🏆

Hierdie besondere prestasie is die resultaat van harde werk, toewyding, ure se oefening en ’n groep leerders wat bereid is om daardie ekstra myl te stap.
Aan elke koorlid: DANKIE!

Dankie vir elke ekstra uur, elke oefening, elke opoffering en die passie waarmee julle jul liefde vir musiek uitleef. Hierdie trofee is ’n weerspieëling van julle harde werk en toewyding. ’n Spesiale dankie aan Juf. Dorfling vir jou ongelooflike insette, leiding en passie. Dankie dat jy ons leerders inspireer en help om hul beste te gee. Aan ons ongelooflike begeleiers, Karien van Niekerk en Ngoni Basvi – julle onbaatsugtige bydrae, tyd en ondersteuning is prysloos. Dankie dat julle saam met ons leerders hierdie besonderse musikale reis aanpak en ’n belangrike deel van hierdie prestasie is.

Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle! Julle het nie net mooi gesing nie – julle het ons naam met trots laat weerklink!

Baie geluk, Robbie-koor! 💙
Beste Hoërskoolkoor – wat ’n prestasie!

(Volledige uitslae van alle deelnemers volg in die nuusbrief)

Music School on Wheels!Contact Cherise for Music Lesson Bookings!WhatsApp 068 634 7519
04/08/2026

Music School on Wheels!
Contact Cherise for Music Lesson Bookings!
WhatsApp 068 634 7519

We are rolling full steam! Contact Cherise for Morning Music Lesson Bookings!WhatsApp 068 634 7519
04/08/2026

We are rolling full steam! Contact Cherise for Morning Music Lesson Bookings!
WhatsApp 068 634 7519

21/07/2026
06/12/2025

Address

01 Van Reenen
Robertson
6705

Opening Hours

Monday 13:00 - 18:00
Tuesday 13:00 - 18:00
Wednesday 13:00 - 18:00
Thursday 13:00 - 18:00

Telephone

+27723900214

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Victory Music Edu. posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share