25/03/2026
Die eerste kwartaal van 2026 is amper verby.!
Is u dalk bekommerd oor u kind se vordering of soek u iemand wat kan help met Akademiese ondersteuning.?
Moenie hierdie geleentheid misloop nie en bespreek plek vir u kind vir kwartaal 2!
Kwaliteit onderrig deur Juffrou Daphne Eksteen!
Kontak 072 040 6476 om plek te bespreek👩🏫❣️