Huguenoot VGK Primêre Skool

Huguenoot VGK Primêre Skool Ons is 'n klein plaasskooltjie geleë naby Graham Beck Wine Estate sowat 12km buite Robertson.

02/09/2026
Geagte ouers /voogdeNeem asb kennis van die volgende.Baie dankie
12/06/2026

Geagte ouers /voogde

Neem asb kennis van die volgende.

Baie dankie

Baie dankie aan die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit vir die uitdeel van groen mussies aan ons leerders vandag. 💚On...
10/06/2026

Baie dankie aan die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit vir die uitdeel van groen mussies aan ons leerders vandag. 💚

Ons waardeer hierdie omgee gebaar opreg. Die mussies help nie net om ons leerders gedurende die koue wintermaande warm te hou nie, maar maak hulle ook meer sigbaar wanneer hulle daagliks die paaie gebruik om skool toe en huis toe te stap. Dit dra by tot hul veiligheid.

Dankie vir julle ondersteuning en belegging in die welstand en veiligheid van ons kinders. Julle maak 'n betekenisvolle verskil in die lewens van ons leerders.

08/06/2026

Geagte ouers /voogde

Neem asb kennis dat ons vandag 8 Junie 2026 met assessering gaan begin. Dit is belangrik dat alle leerders teenwoordig is.

Baie dankie

07/06/2026

Baie geluk aan Alayna Reens in Graad 7 wat altesaam 7 pretloopkaarte ingesamel het vir die skool en Zoey Lukas in Graad 3 wat 6 pretloopkaarte ingesamel het. Ons waardeer julle moeite en samewerking 🙏

Baie dankie aan almal wat ons Pretloop en Speletjiesdag bygewoon en ondersteun het. Dit was 'n dag vol pret en plesier e...
07/06/2026

Baie dankie aan almal wat ons Pretloop en Speletjiesdag bygewoon en ondersteun het. Dit was 'n dag vol pret en plesier en almal het dit geniet.

29/05/2026

Be a Buddy, not a Bully!

Ons het vandag bewusmaking oor kinderbeskerming gedoen by die skool. Boeliegedrag is aangespreek en om eerder gaaf en vr...
29/05/2026

Ons het vandag bewusmaking oor kinderbeskerming gedoen by die skool. Boeliegedrag is aangespreek en om eerder gaaf en vriendelik te wees wat positiewe gedrag uitbeeld. Baie dankie aan oom Solly van Graham Beck wat 'n toespraak oor Boeliegedrag gedoen het en aan die Robertson SAPD Adjudant Offisier Slingers en konstabel Davids wat oor kinderregte gepraat het. Baie dankie ook aan ons leerders wat so mooi saamgewerk en ons waarde vir die kwartaal uitgebeeld het.

Address

Goree, Graham Beck
Robertson
6705

Telephone

+27236261601

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Huguenoot VGK Primêre Skool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category