RHS Klas van 2007 Reunie

RHS Klas van 2007 Reunie Dis sukke tyd! Ons wil graag die reunie so reël dat soveel moontlik oud Robbies die naweek kan bywoon. Hierdie is 'n uitnodiging om jou stem te laat hoor!

Net 'n vinnige dankie vir elkeen wat die reunie bygewoon het ; in besonder elkeen wat iets geskenk het, gehelp het met d...
07/10/2017

Net 'n vinnige dankie vir elkeen wat die reunie bygewoon het ; in besonder elkeen wat iets geskenk het, gehelp het met die organisering, of - soos Lizahn Slabber - alles gegee het! Ons maak natuurlik weer so!

07/10/2017
07/10/2017
Hi almal! As jy die post lees en jy het nog nie enige inligting ontvang rakende datums en/of die program vir die reünie ...
01/09/2017

Hi almal! As jy die post lees en jy het nog nie enige inligting ontvang rakende datums en/of die program vir die reünie naweek nie, stuur asseblief vir my 'n boodskap en jou kontak besonderhede...dis amper sulke tyd!

13/05/2017

Hallo almal! Ek sukkel om die volgende mense op te spoor...of in die hande te kry.

Enige iemand wat dalk kan help? Of nog met hulle in kontak is...Dankie!!

Ashley Baumann
Beatrice Marais
Allistine Masula
Hanri Grobbelaar
Zanie Snyman
Abrie Marais

08/05/2017

Of....

Datum 2: 30 September

08/05/2017

Stem asb met 'n like vir die datum wat vir jou die beste sal werk:

Datum 1: 24 Augustus

Address

Dirkie Uys Street
Robertson
6705

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when RHS Klas van 2007 Reunie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category