Konings Kinders Plaas Crèche

Konings Kinders Plaas Crèche The creche serves our farm workers children. Our purpose is to provide the children with a space where they can learn, grow, and play in a safe environment.

Dis Kerstyd en die maatjies is omtrent besig😁
09/12/2021

Dis Kerstyd en die maatjies is omtrent besig😁

Kunswerkies😁
15/11/2021

Kunswerkies😁

En so sluit ons die Somer tema af met n lekker somers piekniek🌸🌞⛱
08/11/2021

En so sluit ons die Somer tema af met n lekker somers piekniek🌸🌞⛱

Ons proe lekker somer kos, koue vrugte en slaai🍉🍌🍍🍏🍓🍅🥒
29/10/2021

Ons proe lekker somer kos, koue vrugte en slaai🍉🍌🍍🍏🍓🍅🥒

Tema: Somer🌞
26/10/2021

Tema: Somer🌞

Die maatjies het hul eie storieboek geskryf. Elkeen het 'n prentjie van hul keuse geteken en Juffrou Roos het dan die by...
21/10/2021

Die maatjies het hul eie storieboek geskryf. Elkeen het 'n prentjie van hul keuse geteken en Juffrou Roos het dan die bypassende storie uitgedink. Vreeslik oulik. Hoera!

Ons gebruik 'n resepte boek en maak "Rice Crispie Koekies". Mmmmmmm....
20/10/2021

Ons gebruik 'n resepte boek en maak "Rice Crispie Koekies". Mmmmmmm....

Tema: BoekeHierdie week hanteer die maatjies elke dag n ander tipe boek. Bybel, lees boek, koerante, tydskrifte en resep...
18/10/2021

Tema: Boeke

Hierdie week hanteer die maatjies elke dag n ander tipe boek. Bybel, lees boek, koerante, tydskrifte en resepteboek.

Die maatjies hou troue by die skool!🤵👰 Hulle het dit so geniet en lekker gedans💃.
13/10/2021

Die maatjies hou troue by die skool!🤵👰 Hulle het dit so geniet en lekker gedans💃.

Sjoe, die tyd het omtrent vinnig verby gegaan... die kinders dra al baard😂.
23/09/2021

Sjoe, die tyd het omtrent vinnig verby gegaan... die kinders dra al baard😂.

Nuwe Tema: KommunikasieKyk net hoe oulik lyk die tema tafel alweer.
21/09/2021

Nuwe Tema: Kommunikasie

Kyk net hoe oulik lyk die tema tafel alweer.

Die maatjies maak verkykers en gaan op "Safari"😁. Dis so belanglik om ons maatjies se ogies oop te maak tot die wêreld o...
03/09/2021

Die maatjies maak verkykers en gaan op "Safari"😁. Dis so belanglik om ons maatjies se ogies oop te maak tot die wêreld om hulle. 'n Prettige manier om ook hul verbeelding te gebruik.

Address

Retreat Plaas, Agterkliphoogte
Robertson
6705

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27846707311

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Konings Kinders Plaas Crèche posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Konings Kinders Plaas Crèche:

Shortcuts

Share