13/02/2026
Liewe Elanza 🌷
Baie geluk met jou verjaarsdag!
Dankie vir jou sagte hart, jou geduld en al die liefde wat jy elke dag in Pitter Patter saai. Jy maak ’n verskil in elke klein lyfie se lewe.
Mag jou nuwe jaar gevul wees met vreugde, lag en soveel seëninge soos wat jy vir ander bring.
Met liefde
Melanie en al die Pitter Patter ouers 💕