10/09/2026
๐โจ Nasionale Boekweek by Wakkerstroom-Wes! โจ๐
Ons Graad 2-klas het met groot entoesiasme aan Nasionale Boekweek deelgeneem! ๐โค๏ธ
Al 39 leerders was aktief betrokke en het die geleentheid gekry om die wonderlike wรชreld van stories en boeke te ontdek. ๐๐
โn Liefde vir lees begin met โn storie! ๐