Riviersonderend Primary Primer

Riviersonderend Primary Primer Riviersonderend Primer is 'n klein skool met groot waardes. Ons bou'n toekoms waar "Werk en Volhard" die rigtingwyser is.

Hier word 'n sterk fondament van respek vir onsself, in die klaskamer, by ons ouerhuise en in die gemeenskap gekweek.

04/09/2026
๐ŸŒŸ Trots op ons Graad 4-leerders! ๐ŸŒŸOns Graad 4 leerders van Riviersonderend Primรชr het die voorreg gehad om aan die Gansb...
12/08/2026

๐ŸŒŸ Trots op ons Graad 4-leerders! ๐ŸŒŸ

Ons Graad 4 leerders van Riviersonderend Primรชr het die voorreg gehad om aan die Gansbaai Eisteddfod 2026 deel te neem. Hulle het in die Poรซsie afdeling deelgeneem en uitstekende prestasies behaal! ๐ŸŽค๐Ÿ“–

๐Ÿ… Leeheslin Hartzenberg โ€“ Goud met โ€™n punt van 81%โ€“90%.

๐Ÿ† Warrezel Arendse en Tashneem Beukes - โ€™n besondere Cum Laude met โ€™n punt van 91%โ€“100%.

Ons is ongelooflik trots op elkeen van hierdie leerders! ๐Ÿ’™ Julle harde werk, selfvertroue en toewyding het beslis vrugte afgewerp. ๐ŸŒŸ

โ€™n Spesiale baie dankie aan Juffrou Human vir haar ondersteuning, voorbereiding en begeleiding van die leerders. Ons waardeer u moeite en toewyding! ๐ŸŒท

๐ŸŽ‰ Baie geluk, Leeheslin, Warrezel en Tashneem! Julle het Riviersonderend Primรชr met trots verteenwoordig! ๐Ÿ’™๐Ÿ’›

04/08/2026

Address

27 Price Street
Riviersonderend
7250

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Riviersonderend Primary Primer posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category