22/09/2025
Groot Dank aan:
Volschenk
Juffrou Marlene Kriek
Meneer Christie Kriek
Met help verleen aan ons skool Small Dreams Educational Daycare Centre Riversdal.
Sandpit opgevul.🟫
Swaaie Herstel
Fietse herstel.🚲
Baie Baie Baie Dankie vir U bydra tot ons sentrum
Groot waardeering..
Groete
Tammy Kleynhans
Patricia Pieterse
En al die Small Dreams kinders 🩵