Keiko KleuterAkademie

Keiko KleuterAkademie Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Keiko KleuterAkademie, Day Care, 8 Barrystreet, Riversdale.

🌟 Meer as ’n skool – ’n tweede tuiste! πŸ’•
By KEIKO groei kinders deur liefde, lag en leer van 4 maande tot 4 jaar. 🐣 Wenners van die Best of Hessequa 2025 πŸ† Volg ons blad vir al die KEIKO-nuus

11/09/2026

πŸ‡ΏπŸ‡¦Go Bokke!




(132/2026)

π—žπ—²π—Άπ—Έπ—Ό π˜€π—² π— π—Άπ˜π—² π˜ƒπ˜€ π—ͺ𝗲𝗿𝗸𝗹𝗢𝗸𝗡𝗲𝗢𝗱 πŸ’‘β€™n Skerm kan dalk die stilteknoppie wees… πŸ“±πŸ€« maar stilte beteken nie noodwendig dat jou ki...
04/09/2026

π—žπ—²π—Άπ—Έπ—Ό π˜€π—² π— π—Άπ˜π—² π˜ƒπ˜€ π—ͺ𝗲𝗿𝗸𝗹𝗢𝗸𝗡𝗲𝗢𝗱 πŸ’‘

’n Skerm kan dalk die stilteknoppie wees… πŸ“±πŸ€« maar stilte beteken nie noodwendig dat jou kind leer om emosies te reguleer nie. πŸ’™

Verbinding voor verdoof.

(129/2026)

04/09/2026

πŸŽ‰ Baie geluk met jou verjaarsdag, Juffrou Renay! πŸ₯³

Vandag vier ons jou! 🌸 Ons is so dankbaar om jou deel van die KEIKO-span te hΓͺ en veral om jou in ons Kuiken-klas te kan sien blom. πŸ£πŸ’›

Dankie vir alles wat jy elke dag vir ons kleintjies doen β€” vir jou liefde, geduld, omgee en die mooi manier waarop jy hulle laat veilig en geliefd voel. πŸ₯°

Mag jou verjaarsdag net so spesiaal wees soos jy, en mag die jaar wat voorlΓͺ gevul wees met baie liefde, geluk en mooi herinneringe. 🌷

Ons waardeer jou sommer baie! ❀️
Geniet jou dag, Juffrou Renay! πŸŽ‚πŸ₯³

(128/2026)

π™†π™šπ™žπ™ π™€ π™¨π™š π™ˆπ™žπ™©π™š 𝙫𝙨 π™’π™šπ™§π™ π™‘π™žπ™ π™π™šπ™žπ™™ πŸ’‘"Dummy" vandag ’n NEE? Moenie te vinnig moed opgee nie β€” probeer later weer rustig. πŸ‘ΆπŸ’™Want...
03/09/2026

π™†π™šπ™žπ™ π™€ π™¨π™š π™ˆπ™žπ™©π™š 𝙫𝙨 π™’π™šπ™§π™ π™‘π™žπ™ π™π™šπ™žπ™™ πŸ’‘

"Dummy" vandag ’n NEE? Moenie te vinnig moed opgee nie β€” probeer later weer rustig. πŸ‘ΆπŸ’™

Want as die "dummy" nie die "dummy" word nie… word jy die "dummy"!

(127/2026)

π™‡π™€π™‰π™π™€π˜Ώπ˜Όπ™‚ π˜½π™” π™†π™€π™„π™†π™Š!β€œKyk, die winter is verby, die reΓ«nt is verby en weg. Die blomme verskyn in die veld...”— Hooglied 2:1...
01/09/2026

π™‡π™€π™‰π™π™€π˜Ώπ˜Όπ™‚ π˜½π™” π™†π™€π™„π™†π™Š!

β€œKyk, die winter is verby, die reΓ«nt is verby en weg. Die blomme verskyn in die veld...”
β€” Hooglied 2:11–12

Vandag het die lente sommer behoorlik by Keiko KleuterAkademie kom aanklop!

’n Baie groot en opregte dankie aan ons wonderlike Ouerkomitee, met Talitha Roux (Duminy) aan die voorpunt, wat uit hul pad gegaan het om hierdie Lentedag ekstra spesiaal te maak vir elke Keiko-maatjie Γ©n ons personeel.

Die pragtige blomme, vrolike kleure en spesiale bederfies het nie net die lente aangekondig nie – dit het weer gewys hoeveel liefde en omgee daar binne ons Keiko-familie leef.

Dit is juis hierdie klein gebare wat groot herinneringe skep. Ons kinders mag dalk eendag vergeet wat hulle op ’n spesifieke Lentedag ontvang het, maar hulle sal altyd onthou hoe dit gevoel het om deel te wees van ’n plek waar hulle raakgesien, geliefd en spesiaal is.

Aan ons Ouerkomitee: dankie dat julle saam met ons Keiko laat blom! Julle moeite, tyd en liefde word opreg waardeer.

Mag hierdie nuwe seisoen vir elke Keiko-gesin gevul wees met nuwe groei, nuwe vreugde en hope mooi herinneringe.

Gelukkige Lentedag van ons hele Keiko-familie! 🌸🌼🌻

(125/2026)

π™†π™šπ™žπ™ π™€ π™¨π™š π™ˆπ™žπ™©π™š 𝙫𝙨 π™’π™šπ™§π™ π™‘π™žπ™ π™π™šπ™žπ™™Roetine is nie vervelig nie – dit skep veiligheid.Klein lyfies floreer wanneer hulle weet wa...
01/09/2026

π™†π™šπ™žπ™ π™€ π™¨π™š π™ˆπ™žπ™©π™š 𝙫𝙨 π™’π™šπ™§π™ π™‘π™žπ™ π™π™šπ™žπ™™

Roetine is nie vervelig nie – dit skep veiligheid.

Klein lyfies floreer wanneer hulle weet wat volgende kom.

(124/2026)

Address

8 Barrystreet
Riversdale
6670

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00

Telephone

+27878022466

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Keiko KleuterAkademie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Keiko KleuterAkademie:

Share

Category