Laerskool Volschenk

Laerskool Volschenk Laerskool Volschenk is geleë in Riversdal in die Suid - Kaap.

Ons strewe te alle tye om op alle gebiede kurrikulêr sowel as ko-kurrikulêr 'n skool van uitnemendheid te wees deur

"HOË KWALITEIT, BEKOSTIGBARE ONDERWYS"

Met 'n pragtige skoolgebou, netjiese sportgronde, goed opgeleide en gemotiveerde onderwysers vir akademie en sport, asook die opsie van koshuisfasiliteite, is Laerskool Volschenk die ideale keuse vir goed gebalanseerde onderrig.

25/08/2026

Vollies - Lentedag 💐

24/08/2026

GROOT - Vollie - DANKIE‼️

Vollie - Muis 🐭
24/08/2026

Vollie - Muis 🐭

Vollies - Sterkte‼️ 24 - 27 Aug 2026Eisteddfod is hier, dis tyd om Kuns en Kultuur te vier‼️ Geniet elke oomblik Vollies...
24/08/2026

Vollies - Sterkte‼️ 24 - 27 Aug 2026
Eisteddfod is hier, dis tyd om Kuns en Kultuur te vier‼️
Geniet elke oomblik Vollies en gee net JOU Beste‼️

Vollies - Sterkte‼️WOW Spelfees Distrikkompetisie George
22/08/2026

Vollies - Sterkte‼️
WOW Spelfees Distrikkompetisie George

Vollies - Sterkte‼️o/7-o/9 George Voorbereiding Hokkiedag
22/08/2026

Vollies - Sterkte‼️
o/7-o/9 George Voorbereiding Hokkiedag

Vollie 27📚Lekker lees Vollies en geniet die naweek!
21/08/2026

Vollie 27📚
Lekker lees Vollies en geniet die naweek!

Vollies - Sterkte‼️o/13 Seuns - H/s Langenhoven Interskole
21/08/2026

Vollies - Sterkte‼️
o/13 Seuns - H/s Langenhoven Interskole

Address

26 Warden Street
Riversdale
6670

Opening Hours

Monday 07:30 - 14:00
Tuesday 07:30 - 02:00
Wednesday 07:30 - 02:00
Thursday 07:30 - 02:00
Friday 07:30 - 13:15

Telephone

+27287131064

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Volschenk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Laerskool Volschenk:

Shortcuts

Share