Riebeeck Valley Special School

Riebeeck Valley Special School skool is geleΓ« in die Riebeeck Vallei, hoofsaaklik 'n landbou area.

Dit is geleΓ« teen die hang van die Riebeeckberg, in 'n idilliese natuur omgewing, wat 'n baie ontspannende atmosfeer skep vir leerders uit die stedelike gebiede... Riebeeck Vallei Spesiale skool is 'n Vaardigheid skool met OLSO Eenheid klasse...

jaarliks maksimum: 80 lede (ouderdomme 15 jaar oud/ 4jaar)

08/09/2026
Crazy Hair & Funky Socks.
07/09/2026

Crazy Hair & Funky Socks.

DERBY Dinge. Let the Countdown begin....πŸ©΅πŸ’›πŸ€ Vs πŸ–€πŸ§‘πŸ’š
07/09/2026

DERBY Dinge. Let the Countdown begin....
πŸ©΅πŸ’›πŸ€ Vs πŸ–€πŸ§‘πŸ’š

πŸ“£ Beste OuersOns is baie opgewonde om julle te laat weet dat ons skool se snoepie oop sal wees tydens die Derby op 10 Se...
04/09/2026

πŸ“£ Beste Ouers

Ons is baie opgewonde om julle te laat weet dat ons skool se snoepie oop sal wees tydens die Derby op 10 September! πŸŽ‰πŸ’™πŸ’›πŸ©΅

Kom ondersteun ons skool en geniet heerlike kos terwyl ons ons leerders aanmoedig! 🏫❀️

🌭 Hotdogs – R15
πŸ” Hamburgers – R20
πŸ₯Ÿ Samoesas – R12
🧁 Sjokolade-muffins – R5
πŸ₯€ Verskeie koeldranke beskikbaar

πŸ’΅ BELANGRIK: Ons aanvaar SLEGS KONTANT.
❌ Daar is geen kaartfasiliteite beskikbaar nie.

Bring dus asseblief genoeg kontant saam en kom ondersteun Riebeek Vallei Spesiale Skool! πŸ™Œ

Kom koop, ondersteun en geniet! πŸ’™πŸ’›πŸ©΅
Baie dankie vir julle ondersteuning! 🌟

Address

Arkstreet 9
Riebeek-Wes
7306

Opening Hours

Monday 09:00 - 15:00
Tuesday 07:00 - 15:00
Wednesday 07:00 - 15:00
Thursday 07:00 - 15:00
Friday 07:00 - 15:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Riebeeck Valley Special School posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Riebeeck Valley Special School:

Share