Meiring Primary

Meiring Primary Kennis verlig Enter to Learn. Leave to serve

MEIRING PSBETREKKING BESKIKBAAR. AANSOEKE SLUIT 27 MAART 2025 OM 12:00!!
24/03/2025

MEIRING PS
BETREKKING BESKIKBAAR. AANSOEKE SLUIT 27 MAART 2025 OM 12:00!!

20/11/2024

Betrekkings 2025

Hiermee wil ons graag die volgende betrekking adverteer:

Pos 1- WKOD Betrekking – Grondslagfase Opvoeder 1 :
Tydperk: Vanaf 1 Januarie -31 Desember 2025

Pos 2- WKOD Betrekking – Grondslagfase Opvoeder 2 :
Tydperk: Vanaf 1 Januarie -31 Maart 2025 (Tot WKOD-werwing-en-keuringsproses voltooi is)

Pos 3- WKOD Plaasvervangingspos – InterSen Opvoeder:
Meld vakke en grade wat u kan aanbied.
Tydperk: Vanaf 1 Januarie -31 Maart 2025 (Tot WKOD-werwing-en-keuringsproses voltooi is)

Pos 4: WKOD Plaasvervangingspos – InterSen Opvoeder:
Meld vakke en grade wat u kan aanbied.
Tydperk: Vanaf 1 Januarie -31 Desember 2025 ( Of tot WKOD-werwing-en-keuringsproses voltooi is )

Pos 5: SBL-opvoeder:
Meld vakke en grade wat u kan aanbied.
Gr-4 Klasonderwys sal in u guns tel.
(Belangrik, noem in u brief wat u verwagte salaris per maand is)
Tydperk: Vanaf 1 Januarie -31 Desember 2025

Belangrik:
Buitemuurse en ko-kurrikulêre bedrywighede betrokkenheid is verpligtend.
Alle aansoekers moet polisieklaring het of in die proses is om aansoek te doen.
Aansoekers moet hul CV en aansoekbrief e-pos na [email protected]
Meld asb vir watter betrekking u aansoek doen.
Aansoekers moet asb aandui in watter buitemuurse en ko-kurrikulêre aktiwiteite hulle `n bydrae kan lewer.
Nuut afgestudeerde opvoeders sal voorkeur geniet.
Sluitingsdatum: 22 November om 12:00
Indien u geen terugvoering ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was. Moet asseblief nie die skool of skoolhoof kontak nie.

Ons eie Junior Koor!! Kyk hoe blink hul ogies!!
21/08/2024

Ons eie Junior Koor!! Kyk hoe blink hul ogies!!

21/08/2024

Ons eie weergawe van Sounds of Music se klassieke tema-liedjie!!

21/08/2024

Ou Tante Koba!!

21/08/2024

Ons leerders het gisteraand opgetree by die Eistedfodd by Laerskool Noord-Eind en baie pragtig gesing. Ons wil baie graag vir Juf Bruwer bedank vir alles wat sy ingesit het om die die talent van ons leerders te ontgin. Aan ons leerders, moet nie ophou om jul talent met ons te deel nie. Julle is absoluut fantasties.

21/08/2024

MEIRING PRIMÊR
AANSOEK VIR TENDER - VERVOER VAN LEERDERS
Hiermee wil ons graag aankondig dat ons op soek is na `n vervoerkontrakteur om ons leerders te vervoer vir die volgende roete en die roetespesifikasies:

Roete WCE 402 - Die vervoer van 68 leerders oor `n afstand van 13,5km vanaf Waterbron en Swartdam/Môrester-afdraai na Meiring Primêr, slegs op amptelike skooldae.

Die kontraktydperk sal wees vanaf 1 Oktober 2024 - 30 September 2025.

Tenderdokumente is beskikbaar by die skool. Dit moet by skool ingehandig word deur dit in die boks, genaamd, “Tender- Roete 402”, te plaas in die voorportaal van Meiring Primêr, Leliestraat, Riebeek-Kasteel.

Die sluitingsdatum vir inhandiging van tenderdokumente is 11 September 2024 om 12:00

It is almost time!! Get your tickets now!!The early bird catches the worm!
20/08/2024

It is almost time!! Get your tickets now!!The early bird catches the worm!

Good luck to our cross country runners. Make us proud!
10/08/2024

Good luck to our cross country runners. Make us proud!

09/08/2024

Ons leerders het hul eie gediggies geskryf om Vrouedag te vier!!

09/08/2024

Ons leerders het hul eie gediggies geskryf om Vrouedag te vier!!

Address

1 Lelie Straat
Riebeek-Kasteel

Opening Hours

Monday 08:00 - 15:00
Tuesday 08:00 - 15:00
Wednesday 08:00 - 15:00
Thursday 08:00 - 15:00
Friday 08:00 - 15:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Meiring Primary posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Meiring Primary:

Shortcuts

Share

Category