Riebeeckstad Pre Primer

Riebeeckstad Pre Primer Pre Primere Skool

Baie geluk met jou verjaarsdag vandag liefste Miané!
10/08/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag vandag liefste Miané!

Baie geluk met jou verjaarsdag vandag liefste Anna!
09/08/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag vandag liefste Anna!

Vandag is Vrouedag, en vroue reg oor die werêld word gevier. Gelukkige vrouedag aan al ons riebie dames, julle is gelief...
09/08/2026

Vandag is Vrouedag, en vroue reg oor die werêld word gevier. Gelukkige vrouedag aan al ons riebie dames, julle is geliefd en word diep waardeer.

Met baie bedrywighede sluit ons die week af op 'n hoë noot af. Baie dankie aan elke bring en bak maatjie wat ons bederf ...
07/08/2026

Met baie bedrywighede sluit ons die week af op 'n hoë noot af. Baie dankie aan elke bring en bak maatjie wat ons bederf het vandag.

So bietjie van wat in die Geelklas vandag gebeur het. Ons het die hele week oor ander lande geleer, hulle kulture, musie...
06/08/2026

So bietjie van wat in die Geelklas vandag gebeur het. Ons het die hele week oor ander lande geleer, hulle kulture, musiek, vlae en onder andere hulle kos. Ons het heerlike pizzas vandag gemaak. Ons klas was in ekstase om hulle eie pizza te maak en te sien hoe dit gaar word. 🍕

Waar eet ons "noodles" ... ITALIË🇮🇹Wat is nou lekkerder as dit?? Ons leer die week van ander lande en hul kos🍜
05/08/2026

Waar eet ons "noodles" ... ITALIË🇮🇹
Wat is nou lekkerder as dit?? Ons leer die week van ander lande en hul kos🍜

Baie geluk met jou verjaarsdag vandag liefste Grace! Ons is baie lief vir jou.
05/08/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag vandag liefste Grace! Ons is baie lief vir jou.

Ons skooltjie spog met twee nuwe babas in ons babaklas. Ons is al klaar baie lief vir julle Alexi en Lané.
04/08/2026

Ons skooltjie spog met twee nuwe babas in ons babaklas. Ons is al klaar baie lief vir julle Alexi en Lané.

Noteraai 2026! Wat 'n absolute fees was dit gewees. Dankie aan elke ouer, familielid en vriend wat ons fondsinsameling k...
01/08/2026

Noteraai 2026! Wat 'n absolute fees was dit gewees. Dankie aan elke ouer, familielid en vriend wat ons fondsinsameling kom ondersteun het. Ons skooltjie is niks sonder u ondersteuning nie.

Nog foto's binnekort beskikbaar. Deel asb u foto's in die kommentaar.

01/08/2026

31 Jaar op 31 Julie. Ons as skooltjie is geseënd met goeie ouers en maatjies wat ons so mooi ondersteun. Wat 'n voorreg om klein mensie te vorm en te sien groei.

Address

Ernerst Street
Riebeeckstad
9469

Telephone

+27573882395

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Riebeeckstad Pre Primer posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Riebeeckstad Pre Primer:

Share

Category