03/09/2026
Ons is ongelooflik trots op ons oud-leerder, Ruhan Dreyer, wat hierdie week aan die COSSASA Atletiekkampioenskappe in Zimbabwe deelgeneem het. Hy het ’n fantastiese 2de plek en silwermedalje in spiesgooi behaal — in die O/18-kategorie, al is hy slegs 16 jaar oud! 🤩👏
Wat ’n besondere prestasie! Ons is trots op jou, Ruhan! 🇿🇦💙
We are incredibly proud of our former learner, Ruhan Dreyer, who competed at the COSSASA Athletics Championships in Zimbabwe this week. He achieved an outstanding 2nd place and silver medal in javelin — competing in the U/18 category at only 16 years old! 🤩👏
What an incredible achievement! We are so proud of you, Ruhan! 🇿🇦💙