Hoërskool Richardsbaai - "Class of '94"

Hoërskool Richardsbaai - "Class of '94" Slaksleepsels van 1994 Ons reel n reunie vir 2014! Neem asb deel aan die gesprekke, sodat ons almal se insig kan kry oor waar, wanneer en hoe...

24/08/2014

Aahh, beautiful Richards Bay...we love this place.

Thanks to Andre Meyer photography.

20 jaar reunie paartie!
24/07/2014

20 jaar reunie paartie!

06/07/2014

Groot dankie aan almal wat so baie moeite gedoen het om te kom gister, ons het ongelooflik lekker gekuier. Ek wil net vra of iemand nie dalk per ongeluk Paul se kamera in hul sak gedruk het of erens gesien het nie? Dis n swart Sony wat aan n wit pouch vasgemaak is. Dit het missing gegaan toe mense fotos by die gekleurde lappe met die raam geneem het. Kontak my of Paul indien jy iets weet. Al ons fotos van die aand is daarop!
Groot asb post ook julle fotos wat geneem is op die page!!!!

Nog 1 week om te gaan!
28/06/2014

Nog 1 week om te gaan!

22/06/2014
Stuur asb fotos na ibsystems@v1.co.za - ons wil 'bunting' maak met almal se huidige gesiggies & lands vlae waar julle wo...
11/06/2014

Stuur asb fotos na [email protected] - ons wil 'bunting' maak met almal se huidige gesiggies & lands vlae waar julle woon.

Hey julle, tyd kom nader! Gaan great wees om almal weer te sien. Maak asb seker almal stuur getalle deur vir die finale ...
09/06/2014

Hey julle, tyd kom nader! Gaan great wees om almal weer te sien. Maak asb seker almal stuur getalle deur vir die finale reëlings & spread the word, ons wil so veel as moontlik van ons '94 Baadjies daar hê!

22/04/2014
15/01/2014

Ek het n paar versoeke gekry oor datums:
1. Daar is n lang naweek op die 14de Junie (Maandag, die 16de is n publieke vakansie dag).
2. Die skoolvakansie begin twee weke later, op die 27ste Junie en sal n paar mense beter pas. Dus kyk ons dan na die naweek van die 5de Julie.
Kyk bietjie na julle kalenders en laat weet watter van die twee datums sal julle beter pas.

datum voorstelle?
13/01/2014

datum voorstelle?

Publieke- & Skoolvakansies vir 2014

Address

1 Commodore Close
Richards Bay

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Richardsbaai - "Class of '94" posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category