19/06/2026
We are the only parallel medium school in Zululand where we strive for excellence.
19/06/2026
Happy Youth Day! 🇿🇦
Our teachers had a little fun recreating a few light-hearted high school moments.
Gelukkige Jeugdag! 🇿🇦
Ons onderwysers het sommer ’n bietjie pret gehad deur ’n paar ligte, humoristiese hoërskooloomblikke na te speel.
16/06/2026
Happy Youth Day! 🇿🇦
To all our learners – thank you for the energy, talent, and positivity you bring to our school. Have a wonderful Youth Day! 🌟
Gelukkige Jeugdag! 🇿🇦
Aan al ons leerders – dankie vir die energie, talent en positiwiteit wat julle elke dag na ons skool bring. Geniet ’n wonderlike Jeugdag! 🌟
13/06/2026
Laerskool Kathu; ons d**k aan julle 💙
11/06/2026
Dit is met groot hartseer dat ons kennis neem van die afsterwe van oudkollega Joey Basson.
Joey sal onthou word vir die toewyding waarmee sy haar passie vir Afrikaans uitgeleef het. Sy het ʼn groot impak as onderwyser en mentor op baie gemaak en was ʼn inspirasie vir vele wat haar pad gekruis het.
Ons innige simpatie aan haar man Lourens, hul kinders en kleinkinders met hul groot verlies.
Hoërskool Richardsbaai groet ʼn legende. 🩷🕊️
11/06/2026
🇿🇦 ⚽️
11/06/2026
Notice / Kennisgewing
11/06/2026
2025 Matrieks / 2025 Matrics 📑
09/06/2026
Baie geluk juffrou Gertzen 🩷🦒
| Monday | 07:30 - 15:00 |
| Tuesday | 07:30 - 15:00 |
| Wednesday | 07:30 - 15:00 |
| Thursday | 07:30 - 15:00 |
| Friday | 07:30 - 14:00 |
| Saturday | 07:00 - 17:00 |
| Sunday | 07:00 - 17:00 |