Laerskool AG Visser

Laerskool AG Visser 'n Afrikaanse Laerskool in Heidelberg aan die voet van die Suikerbosrand. Ons skool is vernoem na 'n bekende man van ons volk, nl.
(17)

Dr. A G Visser, Digter en geneesheer uit ons kontrei. Uitstaande persoon word vereer deur hom te vernoem, so is Dr A G Visser vereer deurdat ons skool, 'n straat in Rensburg en ook die hospitaal na hom vernoem is.Ons het in 1979 A G Visser-jaar gevier, want as hy sou geleef het, sou hy 1 Maart 1979, 'n honderd jaar oud gewees het.

Address

1 AG Visser Street
Rensburg
1441

Opening Hours

Monday 07:30 - 14:00
Tuesday 07:30 - 14:00
Wednesday 07:30 - 14:00
Thursday 07:30 - 14:00
Friday 07:30 - 14:00

Telephone

0163412631

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool AG Visser posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Laerskool AG Visser:

Shortcuts

Share