Vet Pret Kuns

Vet Pret Kuns Vet Pret Kuns | Kunsklasse vir kinders in Reebok - Klein Brakrivier | Kinders vanaf Gr. 1 tot Gr. 9🎨

Spogwerk vanuit die Vet Pret Kunsklas
04/09/2026

Spogwerk vanuit die Vet Pret Kunsklas

πŸŽ¨πŸ–ŒοΈπŸ«Ÿ Skryf jou kind by die Vet Pret Kunsklas in Reebok. 082 314 0450
22/08/2026

πŸŽ¨πŸ–ŒοΈπŸ«Ÿ Skryf jou kind by die Vet Pret Kunsklas in Reebok.

082 314 0450

Vandag se kunsles was vol kontras, kleur en kreatiwiteit! Ons het klem gele op kleur en elke kind het hul eie unieke sty...
21/08/2026

Vandag se kunsles was vol kontras, kleur en kreatiwiteit!

Ons het klem gele op kleur en elke kind het hul eie unieke styl en kreatiwiteit gewys. Dit is so lekker om te sien hoe hulle met kleur eksperimenteer en hul verbeelding vrye teuels gee.

Baie mooi gewerk, kunskinders! Julle kan sommer trots wees op julle kunswerke! β€οΈπŸ‘

Kom ouers, vinnig spring. Daar is net 'n paar plekkies beskikbaar in die Vet Pret Kunsklas. Doen jou kind tuisskool, is ...
21/08/2026

Kom ouers, vinnig spring. Daar is net 'n paar plekkies beskikbaar in die Vet Pret Kunsklas. Doen jou kind tuisskool, is kunstig en wil nuwe maats maak?

🫟 Klasse elke Vrydagmiddag
🫟 Pret en opvoedkundig
🫟 Laerskoolkinders welkom

Kontak my op 082 314 0450

Vrydag in die Vet Pret Kunsklas... πŸŽ¨πŸ«ŸπŸ–ŒοΈ
16/08/2026

Vrydag in die Vet Pret Kunsklas... πŸŽ¨πŸ«ŸπŸ–ŒοΈ

Vandag in die Vet Pret Kunsklas πŸŽ€πŸ¦’πŸ¦’πŸ¦’πŸ¦’
07/08/2026

Vandag in die Vet Pret Kunsklas πŸŽ€πŸ¦’πŸ¦’πŸ¦’πŸ¦’

Vandag se kunsles was 'n lekker Snoopy tema les. Tydens hierdie les kon die kinders Snoopy teken nes hulle wou. πŸ•πŸ–ŒοΈπŸŽ‰
31/07/2026

Vandag se kunsles was 'n lekker Snoopy tema les.

Tydens hierdie les kon die kinders Snoopy teken nes hulle wou.
πŸ•πŸ–ŒοΈπŸŽ‰

Tomorrow in the Vet Pret Kuns art classπŸŽ¨πŸ«ŸπŸ–ŒοΈ
30/07/2026

Tomorrow in the Vet Pret Kuns art classπŸŽ¨πŸ«ŸπŸ–ŒοΈ

Vandag se kunsles in die Vet Pret Kunsklas was spoggerige avokadopere! Puik werk kinders!
24/07/2026

Vandag se kunsles in die Vet Pret Kunsklas was spoggerige avokadopere!

Puik werk kinders!

Skets week in die Vet Pret Kunsklas.Die kinders kon iets van die huis af bring wat hulle graag wou skets. Ons het die ve...
17/07/2026

Skets week in die Vet Pret Kunsklas.

Die kinders kon iets van die huis af bring wat hulle graag wou skets. Ons het die verskillende vorms herken en dan so geskets.

Puik werk kinders!

Address

Reebok

Opening Hours

14:00 - 17:00

Telephone

+27823140450

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vet Pret Kuns posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category