Sandveld Laerskool

Sandveld Laerskool Sandveld Laerskool is gelee in die sandveldse dorpie Redelinghuys.

02/09/2026
Groot dankie aan Jorita Jacobson. Hierdie twee leerders het aan Sandveld Gallary in Lambertsbaai se Jeugkunsfees deelgen...
28/08/2026

Groot dankie aan Jorita Jacobson. Hierdie twee leerders het aan Sandveld Gallary in
Lambertsbaai se Jeugkunsfees deelgeneem. Zander Kiewiets en Romano Pietersen

Ons is supertrots op Romano Pietersen wat deelgeneem het aan die Sandveld  Gallary se Jeugkunsfees en in sy kategoriee a...
28/08/2026

Ons is supertrots op Romano Pietersen wat deelgeneem het aan die Sandveld Gallary se Jeugkunsfees en in sy kategoriee as Beoordelaars se keuse gekies was.
Baie dankie aan Jorita Jacobson wat hom onder haar vlerk neem met haar kunsklasse wat sy by skool aanbied.

Weskus Distrik Sanlam WOW Spelfees
26/08/2026

Weskus Distrik Sanlam WOW Spelfees

Sanlam WOW Spelfees Kringkompetisie 2026
10/08/2026

Sanlam WOW Spelfees Kringkompetisie 2026

Ons Top 5  vir Kwartaal 2Baie geluk aan al ons leerders.
24/07/2026

Ons Top 5 vir Kwartaal 2
Baie geluk aan al ons leerders.

01/06/2026

KENNISGEWING AAN OUERS / VOOGDE

Geagte Ouers / Voogde

Ons is verheug om aan u bekend te maak dat Yumster Snacks ons skool genader het met 'n fondsinsamelingsinisiatief wat beide ouers en die skool kan bevoordeel.

Wanneer ouers of gemeenskapslede snackbokse by Yumster Snacks bestel en Sandveld Laerskool as verwysing gebruik, ontvang die skool 'n persentasie van elke bestelling terug. Hierdie fondse sal aangewend word vir verskeie skoolprojekte wat daarop gemik is om ons skoolomgewing verder te verbeter.

Van die projekte wat reeds geïdentifiseer is, sluit die volgende in:

Die verfraaiing van ons voorportaal;

Kleiner verfprojekte op die skoolterrein;

Die verbetering en instandhouding van ons tuine.

Ons nooi u uit om Yumster Snacks se webtuiste te besoek om hul produkte te besigtig en te ondersteun. Deur u bestelling help u nie net u gesin om heerlike versnaperinge te geniet nie, maar dra u ook direk by tot die ontwikkeling van ons skool.

Belangrik: Gebruik asseblief Sandveld Laerskool as verwysing wanneer u u bestelling plaas.

Versprei asseblief die woord onder familie, vriende en die breër gemeenskap. Hoe meer bestellings ontvang word, hoe groter die voordeel vir ons skool.

Aflewering van bestellings sal by Sandveld Laerskool in Redelinghuys geskied.

Ons steun op u waardevolle ondersteuning en bedank u by voorbaat vir u bydrae tot die groei en ontwikkeling van ons skool.

Vriendelike groete

Bestuur
Sandveld Laerskool

11 Mei 2026
10/05/2026

11 Mei 2026

Ons is 5jaar oud vandag
01/04/2026

Ons is 5jaar oud vandag

Vir u aandag Ouers/Voogde
20/03/2026

Vir u aandag Ouers/Voogde

Address

Skoolstraat
Redelinghuys
8105

Opening Hours

Monday 08:00 - 15:00
Tuesday 08:00 - 15:00
Wednesday 08:00 - 15:00
Thursday 08:00 - 15:00
Friday 08:00 - 15:00

Telephone

+27741595255

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sandveld Laerskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Sandveld Laerskool:

Shortcuts

Share

Category