24/08/2026
Op 12 Augustus 2026 het ons 3 r***e groepe by die jaarlikse Sand du Plessis r***efees opgetree.
Dit was vir ons leerders 'n wonderlike ervaring en hulle danse het die gehoor behoorlik laat hande klap.
Die Pom-poms en die junior r***e het ook op 20 Augustus tydens die Rivista danskompetisie deel geneem. Albei groepe het 'n goue sertifikaat ontvang.
Baie geluk!!