28/08/2026
📚 TUTOR POS BESKIKBAAR!
Ons is op soek na ’n entoesiastiese en verantwoordelike tutor om by ons span aan te sluit.
Vereistes:
• Matriek (Graad 12)
• ’n Liefde vir kinders
• Geduldig, betroubaar en verantwoordelik
📩 Stuur jou CV na: [email protected]
📱 Kontak: 072 698 5312
Sluit by ons aan en maak ’n verskil in ’n kind se leerreis! 🌟
Send a message to learn more