Kleutergeluk kleuterskool - Rayton

Kleutergeluk kleuterskool - Rayton 'n Kleuterskool gevul met liefde, vreugde en passie!

🍨Here's the scoop...our mom's are the best🍨'n Ma is iemand wat deur God uitgekies is...Hy berei haar voor met ervaring s...
10/06/2026

🍨Here's the scoop...our mom's are the best🍨

'n Ma is iemand wat deur God uitgekies is...Hy berei haar voor met ervaring sodat sy met liefde in haar hart vir haar kinders die pad kan wys na God!

🐰Paasfees 2026 - Oupa en Ouma dag🐰Ouma's en Oupa's maak die wêreld 'n bietjie sagter, 'n bietjie vriendeliker en 'n biet...
12/05/2026

🐰Paasfees 2026 - Oupa en Ouma dag🐰

Ouma's en Oupa's maak die wêreld 'n bietjie sagter, 'n bietjie vriendeliker en 'n bietjie warmer!

Wat 'n voorreg om al die Grootouers by ons skooltjie te kon hê.

Spesiale dankie:
*Mamma Charlene vir die fototjies
*Nicolene van CrossFit kids
*Sulize van Music Minds

En ALLE hande wat hard met liefde gewerk het om die dag spesiaal te maak!

❤️ Valentynsdag 2026❤️Onvergeetlike dag gevul met liefde, lekker bederfies en tonne pret! Dankie Mamma Yolanda en Mamma ...
16/02/2026

❤️ Valentynsdag 2026❤️

Onvergeetlike dag gevul met liefde, lekker bederfies en tonne pret!

Dankie Mamma Yolanda en Mamma Salome!

🧑‍🎄Kersfees 2025🧑‍🎄Wat is nou meer lekkerder as 'n besoek van Kersvader af?
08/02/2026

🧑‍🎄Kersfees 2025🧑‍🎄

Wat is nou meer lekkerder as 'n besoek van Kersvader af?

💐Graad R Gradeplegtigheid 2025 - Groei waar God jou geplant het💐Dit was vir ons 'n voorreg om 'n spesiale pad met elkeen...
03/02/2026

💐Graad R Gradeplegtigheid 2025 - Groei waar God jou geplant het💐

Dit was vir ons 'n voorreg om 'n spesiale pad met elkeen te kon stap. Ons weet dat God met julle sal wees en dat julle verder sal groei tot jul volle potensiaal!

⭐Konsert 2025 - Afrikaans is groot by Kleutergeluk⭐Wat 'n onvergeetlike konsert!! Dankie aan elke Juffrou, assistent en ...
03/02/2026

⭐Konsert 2025 - Afrikaans is groot by Kleutergeluk⭐

Wat 'n onvergeetlike konsert!!

Dankie aan elke Juffrou, assistent en kindjie wat ALLES gegee het voor die konsert en op die verhoog.

Spesiale dankie aan Laerskool Witpoort vir die gebruik van jul fasiliteite,jul hulp en gasvryheid.

🏑 Mini-Hokkiefees 🏑Presies wat dit is...'n fees! Groot en klein geniet elke oomblik...baie dankie Laerskool Rayton Ampte...
11/10/2025

🏑 Mini-Hokkiefees 🏑

Presies wat dit is...'n fees! Groot en klein geniet elke oomblik...baie dankie Laerskool Rayton Amptelik vir die jaarlikse tradisie en vir die blootstelling!

💐🚲Lentedag 2025,🚲💐Ons het Lente gevier met vrolike harte en draaiende wiele! ALTYD 'n hoogtepunt🥳
09/10/2025

💐🚲Lentedag 2025,🚲💐

Ons het Lente gevier met vrolike harte en draaiende wiele! ALTYD 'n hoogtepunt🥳

🪚Vadersdag 2025🪚'n Pappa se liefde is onmeetbaar! Hy sorg vir 'n stewige fondasie waarop hy 'n huis vol liefde, vreugde ...
08/10/2025

🪚Vadersdag 2025🪚

'n Pappa se liefde is onmeetbaar! Hy sorg vir 'n stewige fondasie waarop hy 'n huis vol liefde, vreugde en genade kan bou!

⭐Spesiale dankie aan Build it vir die pryse, Mamma Charlene vir die foto's, Peet en Pedri vir die bou van die agtergrond en elke Pappa wat met gees deelgeneem het!⭐

🏐Mini-Netbal 2025🏐Dankie Laerskool Rayton Amptelik vir die wonderlike geleentheid en blootstelling! ALMAL het dit baie g...
19/05/2025

🏐Mini-Netbal 2025🏐

Dankie Laerskool Rayton Amptelik vir die wonderlike geleentheid en blootstelling! ALMAL het dit baie geniet.

Address

Grobler Crescent 48
Rayton
1001

Opening Hours

Monday 06:30 - 17:30
Tuesday 06:30 - 17:30
Wednesday 06:30 - 17:30
Thursday 06:30 - 17:30
Friday 06:30 - 17:30

Telephone

+27829790388

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kleutergeluk kleuterskool - Rayton posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Kleutergeluk kleuterskool - Rayton:

Shortcuts

Share

Category