Weltevrede NGK Primêre Skool

Weltevrede NGK Primêre Skool A rural primary school situated in the heart of the picturist Louwshoek Valley

Geagte Ouers. Rakende mnr. AB ABRAHAMS se beplande aftrede, sien meegaande vir u kennisname. Ook: Rapporte aan leerders ...
25/03/2026

Geagte Ouers. Rakende mnr. AB ABRAHAMS se beplande aftrede, sien meegaande vir u kennisname. Ook: Rapporte aan leerders op Vrydag 27 Maart 2026 om 08:30 beskikbaar.

20/03/2026

ALLE GR8-AANSOEKE AFGEHANDEL!!
Baie dankie aan u as ouer vir u spoedige reaksie & afhandel van die aanlynaansoeke. Ook aan personeel Wie ouers hier by die skool bygestaan het, ons waardeer u betrokkenheid. 💖
- WPS-GROETE
Van die Skoolbestuur

Veels geluk aan Lee-Amber Saaimens met haar brons medalje op die Worcester Atletiek Kampioenskappe, Dogters 9jr (800m)Sy...
27/02/2026

Veels geluk aan Lee-Amber Saaimens met haar brons medalje op die Worcester Atletiek Kampioenskappe, Dogters 9jr (800m)
Sy behaal ook n uitstekende 4de plek op die Noord-Boland byeenkoms

Ons is trots op die uitstekende resultate van die klas van 2025 in die Sistemiese toetse - veral in Afrikaans Huistaal. ...
17/02/2026

Ons is trots op die uitstekende resultate van die klas van 2025 in die Sistemiese toetse - veral in Afrikaans Huistaal. BAIE GELUK OPVOEDERS EN LEERDERS!

23/09/2025
HARTLIK DANKIE VIR ALMAL SE ONDERSTEUNING MET ONS SUKSESVOLLE FUNKSIE
07/09/2025

HARTLIK DANKIE VIR ALMAL SE ONDERSTEUNING MET ONS SUKSESVOLLE FUNKSIE

ONS VIER BOEKEWEEK 05 - 12 SEPTEMBER !!
04/09/2025

ONS VIER BOEKEWEEK
05 - 12 SEPTEMBER !!

Plaas bestellings vooraf, asap. Dankie vir u ondersteuning.
25/08/2025

Plaas bestellings vooraf, asap. Dankie vir u ondersteuning.

BAIE DANKIE VIR U BYDRAE OM ONS BASAAR 'N SUKSES TE MAAK!
11/05/2025

BAIE DANKIE VIR U BYDRAE OM ONS BASAAR 'N SUKSES TE MAAK!

23/04/2025

OUER VERGADERING DONDERDAG 24 APRIL 2025 19H00

VOORSPOEDIGE 2de KWARTAAL
08/04/2025

VOORSPOEDIGE 2de KWARTAAL

Address

Weltevrede Primêre Skool
Rawsonville

Telephone

+27233491270

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Weltevrede NGK Primêre Skool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category