Wynland Wiskunde & Wetenskap

Wynland Wiskunde & Wetenskap Vakke:
NW
Lewenswetenskappe
Wiskunde
Wiskundige Geletterdheid
Fisiese Wetenskap Klasse word in Afrikaans of Engels aangebied.

Wynland Wiskunde en Wetenskap bied ekstraklasse in Wiskunde en Wetenskap vir leerders vanaf graad 6 tot graad 12 deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres met onderving. Sentrums is beskikbaar in:
- Rawsonville: van Riebeeckstraat 26, langsaan die Caltex.
- Worcester: Tulbaghstraat 150, NG Kerk Worcester Vallei Sondagskool Klaskamers

Vakke:
NW
Lewenswetenskappe
Wiskunde
Wiskundige Geletterdheid
Fisiese Wetenskap

DANKIE!Elke jaar raak net beter.  Sterkte aan die matrieks vir die Eindeksamen!
18/10/2024

DANKIE!

Elke jaar raak net beter.

Sterkte aan die matrieks vir die Eindeksamen!

17/10/2024

Die laaste dag het aangebreek en ons kort motivering!

Julle maak dit lekker!

Eindeksamen Workshop is hard aan die gang! Die matrieks het vanaf Maandag tot Donderdag hierdie Workshop vir Wiskunde & ...
16/10/2024

Eindeksamen Workshop is hard aan die gang!

Die matrieks het vanaf Maandag tot Donderdag hierdie Workshop vir Wiskunde & Fisiese Wetenskap.

Dis altyd lekker om te sien hoe die liggies aangaan! 💡

Hierdie tyd saam met julle is altyd lekker! Dankie Stalle vir die venue en elke dag se heerlike kos!

Trots op hierdie twee leerders van ons!Baie geluk!
11/10/2024

Trots op hierdie twee leerders van ons!

Baie geluk!

•KWARTAAL 4 IS HIER!•Vir die matrieks is hierdie kwartaal baie kort & die eksamen is amper hier.  Ons sien uit om dit sa...
01/10/2024

•KWARTAAL 4 IS HIER!•

Vir die matrieks is hierdie kwartaal baie kort & die eksamen is amper hier. Ons sien uit om dit saam met julle aan te pak!

Vir die res, ons is amper klaar- die kwartaal gaan vlieg. Sterkte & gee net elke dag jou beste!

Welkom by kwartaal 3!Dit was ‘n rowwe begin tot hierdie kwartaal & wens vir almal net die beste kwartaal toe!Ons sê vir ...
12/07/2024

Welkom by kwartaal 3!
Dit was ‘n rowwe begin tot hierdie kwartaal & wens vir almal net die beste kwartaal toe!

Ons sê vir almal dankie vir julle ondersteuning. Al ons klasse is vol, behalwe die graad 11 Wisk en FW in Worcester. Kontak my indien jy voel jy kort die plek!

Die Junie-eksamen is altyd vir die leerders ‘n ‘eye-opener’ & ons sien uit om die nuwe kwartaal saam met julle aan te pak en dan die jaar op ‘n hoogtepunt af te sluit!

Goedheid & guns vir elkeen van julle!

📧 [email protected]
📞 082 575 1108

WELKOM TERUG BY KWARTAAL 2!Ons hoop al die leerders is lekker uitgerus , vir al na die rowwe eerste kwartaal. Ons sien u...
03/04/2024

WELKOM TERUG BY KWARTAAL 2!

Ons hoop al die leerders is lekker uitgerus , vir al na die rowwe eerste kwartaal.
Ons sien uit om kwartaal 2 saam met julle aan te pak.

Mag jy hierdie kwartaal net jou beste gee en altyd die vrymoedigheid hê om te vra as jy sukkel!

Dit was ons eerste week terug vir 2024!  Dit is lekker om die klomp nuwe gesigte ontmoet, asook om die oues weer te sien...
27/01/2024

Dit was ons eerste week terug vir 2024! Dit is lekker om die klomp nuwe gesigte ontmoet, asook om die oues weer te sien!

Ons sien uit om die jaar te begin en byna 100 gesinne by te staan. Ons sien uit om die pad saam elke leerder te stap en hulle beste potensiaal te ontwikkel.

Goedheid & Guns vir elke leerder en ouer by Wynland WW vir 2024!

23/01/2024

Welkom by Wynland Wiskunde en Wetenskap vir 2024!

Ons het reeds op 22 Januarie afgeskop met ons klasse en ons sien uit om hierdie jaar aan te pak en die leerders onder ons vlerke te neem!

Hier is ‘n smakie van die klasse in Rawsonville - ons is trots op hierdie lekker & gemaklike spasie van ons.

Die werk moet gedoen word, al is dit op ‘n skateboard! Altyd lekker by juffrou Mercia!
26/10/2023

Die werk moet gedoen word, al is dit op ‘n skateboard!

Altyd lekker by juffrou Mercia!

Lenteskool 2023 vir Fisiese Wetenskappe het vandag tot ‘n einde gekom!Hier kan net goeie goed gebeur met die eindeksamen...
26/10/2023

Lenteskool 2023 vir Fisiese Wetenskappe het vandag tot ‘n einde gekom!

Hier kan net goeie goed gebeur met die eindeksamen! Ons glo in julle!

Die eerste twee dae van Lenteskool is verby! Op hierdie twee dae het ons Wiskunde behandel en die stoom het gedraai van ...
24/10/2023

Die eerste twee dae van Lenteskool is verby! Op hierdie twee dae het ons Wiskunde behandel en die stoom het gedraai van al die berekeninge!

Dankie aan hierdie lekker groep leerders wat dit ‘n sukses gemaak het.

Dankie aan Stalle vir die mooi venue en die lekker kos!

Address

56 Botha Street
Rawsonville
6845

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:30 - 18:30
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wynland Wiskunde & Wetenskap posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Wynland Wiskunde & Wetenskap:

Shortcuts

Share

Category