Shalom Studiesentrum

Shalom Studiesentrum Psalm 91:11
want Hy sal sy engele aangaande jou bevel gee om jou te bewaar op al jou weë. Ons bied 'n veilige en prettig omgewing.

Shalom Naskool is 'n opvoedkundige naskool sentrum vir laerskoolleerders. Shalom Naskool is reg oorkant Rapportryer laerskool. Ons bied die volgende:

* Christelike Normes
* Klasse vir elke graad
* Bekwame personeel
* Ekstra hulp word verleen
waar nodig.
* Lees, tafels en deling word
elke dag in geoefen
* Huiswerk word volledig en
korrek gedoen volgens skool
* Huiswerk word gekontroleer
* Studietye
* Esktra hulp word verleen
tydens assessering
Gr R tot Gr 3
* Ekstra oefening word by
huiswerk in gewerk om te
verseker leerders het die
week se werk onder die
knieë
* Donderdae word daar
spelling en tafel toets
geskryf te voorbereiding vir
Vrydae
* Opsommings
* Toegang tot skool Aktiwiteit.
* Leerders word na en van
aktiwiteite vergesel
* Vakansie klub/
Vakansie program
* Bybel Joernaal

KONTAK Nicolene Botes vir enige navrae 083 644 5327

28/09/2026
26/09/2026

Van n ouer

Ek wil graag my opregte dank en waardering uitspreek vir die ongelooflike impak wat die Shalom Leessentrum op my kind se ontwikkeling gehad het.
My kind, Luka, het in Graad 1 baie gesukkel en is as 1 (onseker) in al sy vakke gemeet. Dit was vir my ’n baie moeilike en emosionele tyd. Op aanbeveling van ’n vriend het ek besluit om hom by Shalom in te skryf – en dit was een van die beste besluite wat ek kon neem.
Toe ek Luka se eerste kwartaal verslag ontvang, kon ek nie my oë glo nie. Hy het “uitstaande prestasie” (vlak 7) in al sy vakke behaal. Ek het letterlik gehuil van blydskap, want op daardie oomblik het ek besef dat ons dit gemaak het – met die ongelooflike ondersteuning van Shalom.
Nie net het sy akademiese prestasie dramaties verbeter nie, maar sy selfvertroue in die klas het ook geweldig gegroei. Hy is vandag baie meer selfversekerd en presteer soveel beter op skool.
Ek kan die Shalom Leessentrum met die grootste vertroue aanbeveel aan enige ouer wat hul kind se leer ontwikkeling en selfvertroue wil verbeter.
Baie dankie aan die Shalom-span vir julle toewyding en ondersteuning.

Carion Mutton.....

Ons gaan jou baie mis jy sal altyd n plekkie in ons harte hê ❤️'“The LORD bless you and keep you; the LORD make his face...
23/09/2026

Ons gaan jou baie mis jy sal altyd n plekkie in ons harte hê ❤️

'“The LORD bless you and keep you; the LORD make his face shine on you and be gracious to you; the LORD turn his face toward you and give you.

Love Shalom Studiesentrum

23/09/2026

Ons harte loop oor van dankbaarheid! 💛

Kyk hoe pragtig ons Shalom kinders groei en presteer! Elke prestasie vertel 'n storie van harde werk en gebed.

Alle eer aan ons Hemelse Vader wat ons die krag gee, die wysheid lei en die liefde leer. Sonder Hom is ons niks.

Deel asseblief die vreugde saam met ons! 🎉📚

Julle is ons alles.....
21/09/2026

Julle is ons alles.....

Address

49 Market Straat Randgate
Randfontein
1759

Opening Hours

Monday 23:30 - 18:00
Tuesday 23:30 - 18:00
Wednesday 23:30 - 18:00
Thursday 23:30 - 18:00
Friday 23:30 - 18:00

Telephone

+27836445327

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Shalom Studiesentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Shalom Studiesentrum:

Shortcuts

Share

Category